kyknuustv retweeted
#Aurora Lede van #Solidariteit en #Cosatu buite die Pretoriase hooggeregshof #plakaatbetoging @kyknuustv
kyknuustv retweeted
#RobertMcbride se saak is van die rol geskrap. Regter Fabricius sê sy aansoek is nie 'n dringende een nie.@kyknuustv
kyknuustv retweeted
#RobertMcbride Het nou net by die hooggeregshof in Pretoria opgedaag. @kyknuustv
kyknuustv retweeted
#RobertMcbride se regspan sê 'n parlementêre proses moet gevolg word voordat die hoof van Opod geskors mag word. #IPID @kyknuustv – at Pretoria, South Africa
kyknuustv retweeted
#RobertMcbride is in die hof om sy skorsing teen te staan @kyknuustv
kyknuustv retweeted
#RobertMcbride bring 'n dringende aansoek teen die Polisie Minister #NathiNhleko wat hom wil skors. @kyknuustv
kyknuustv retweeted
Discworld's Death referenced in moving Twitter announcement of Terry Pratchett's passing trib.al/ln0GgbZ









