Liefde Wen (@liefdewen) header
Liefde Wen (@liefdewen) profile picture

Almal is stukkend. Sommige meer as ander. Maar as ons saam bliksem met liefde kan ons net dalk die wêreld verander.

Joined May 2011
Photo by Liefde Wen (@liefdewen)Photo by Liefde Wen (@liefdewen)Photo by Liefde Wen (@liefdewen)Photo by Liefde Wen (@liefdewen)Photo by Liefde Wen (@liefdewen)Photo by Liefde Wen (@liefdewen)Photo by Liefde Wen (@liefdewen)Photo by Liefde Wen (@liefdewen)Photo by Liefde Wen (@liefdewen)Photo by Liefde Wen (@liefdewen)
#Donderdag is die perfekte dag om te #BliksemMetLiefde @tinkie_bakker_x 👊 Elke dag se baklei vir wat reg is, is'n dag waar #LiefdeWen ❤️
@LiefdeByDieDam het weer 'n ongelooflike dag van musiek, 4 Augustus by #EmmarentiaDam 😱 Maak seker jy mis dit nie 😬 #Geniet die #PiekniekMusiekFees en onthou om jou kombers te "vergeet" #InDieNaamVanLiefdadigheid 💪 #LiefdeWen wil 2K komberse skenk saam JOU 👊❤️
1
'n #BliksemMetLiefde hemp met #Airpods wat met liefde uit blik, veral wanneer jy draf 😁 🏃 #LiefdeWen waardeur jou ondersteuning en moedig jou aan van die kantlyn wanneer jy #Oefen ❤️
1
Vir die wat nog nie weet nie, #Swart en #Geel is die nuwe #Swart en #Geel 👌 #LiefdeWen is #volkleur, kan lekker speel en weet wanneer om te #BliksemMetLiefde 👊 Kry joune aanlyn 🌍
2
Ons hier by #LiefdeWen is meer honde-liefhebbers, want #Liefde is nie katterig nie, maar hierdie is nie 'n huiskat nie, sooo... 😂 Baie dankie vir jou #Ondersteuning @alicia_grobler_ 😁
1
Grys verteenwoordig die daaglikse lewe 👤 en die #MosterdGeel verteenwoordig #LiefdeWen 😋 Ons kombineer kleur en 'n boodskap wat bydra tot 'n #kleurvolle & diverse klerekas 😎😄 Kry joune aanlyn 🌍
#AsemrowendMooi 😱 @BlomLiefde het besluit dat sy die week aanpak met 'n #Wenner houding en 'n anti-bergklim uitrusting 😎👊 #WantWieKortSweatpants 😂 Baie dankie dat jy #LiefdeWen na nuwe hoogtes vat #SienWatOnsDaarGedoenHet ❤️
'n Mens sal NOOIT! "genoeg kan hê" nie @jacquespieter_debeer 😄😉 #LiefdeWen is soos suurstof... mens kan nooit genoeg kry nie 😋 Baie dankie vir jou #ondersteuning ❤️ #BliksemMetLiefde 👊❤️
Die #VerkennerVellie speel sy rol goed in @LionAndLambMediaHouse se trou-fotosessie 😁 #LiefdeWen hou van troues, so as jy iets kort vir jou trou... laat weet ons 📞 #BliksemMetLiefde 👊❤️
Dis almal se gunsteling @TannieLiefdeWen wat besluit het om te #SpeelMetGeel 🍋 Die ballonne skree #LiefdeWen, vir al wanneer hulle 👉💥
Die #UthandoLuyanqoba T maak vir @nardussmith 'n #SpeelMetGeel meester 🍋 Dankie dat jy vir #LiefdeWen op jou #Avonture saamvat❤️
Die buitelyne van #LiefdeWen 😋 Ons doen dalk baie op 'n slag, maar ons maak seker om binne die grense van #Liefde te bly 💫 #LiefdeHetGeenGrenseNie Kry joune aanlyn 🌍
@chrizaanie sien die son as 'n kreatiewe opsie om te #SpeelMetGeel 🍋 🌞 #LiefdeWen hou van #SonVangers en van mense wat hoodies dra❤️
2
#PotBlou hoodies vir die wat wil #BliksemMetLiefde 👊 #LiefdeWen sê, "#WeesBraaf en kry joune aanlyn met 'n lekker afslag by 😊 "
Julle kan vir @williamgadney niks vertel van #LiefdeWen nie 😎 Hy ken (en besit) al die verskillendes en is 'n massiewe #ambassadeur van alles #Liefde 😀 William, ons hou van jou 😎 #NiceTatoo 🔥 #BliksemMetLiefde 👊❤️
1
#SwartEnGoud werk so goed saam soos jou somerslyf in winter... in #LiefdeWen merch 😎 Ons het die X, Y en Z faktore bymekaargevoeg en toe ontplof dit in 'n #Ubuntu hoodie💥 Kry joune aanlyn met bietjie afslag 🌍
Daar is nie 'n beter tyd as die begin van 'n week om vir ons #LiefdeWenners te vertel van die #gevaarlikste #RugbySpan in #Namibia🇳🇦 nie 😱🎉 Hier vat dit mans, perde en rugbyballe om braaf te wees 😎 #BliksemMetLiefde julle outjies!
Luan sê, "This is a throw back to my time in Austria. Enjoy the journey! " Luan ons is jaloers op jou #Trip, maar dankie dat jy #LiefdeWen saam met jou vat op jou avonture ❤️
#SondagSnoesigheid saam met @jessedryling 😊 Klink soos DIE radio program om na te luister 😬 #LiefdeWen is die tema en jy is die gasheer 😎
#UthandoLuyanqoba hoodies is op 'n massiewe #LiefdeWen sale wat sê: "Ons lief julle baie" ❤️ Hy is net aan vir vandag so, kry joune aanlyn 🌍