Lize Beekman (@lizebeekman) profile picture

South African Singer Songwriter

Cape Town, South Africa
Joined June 2009
Die Februarie uitgawe van @tuishomemag is op die rakke met 4 werke wat ek vir hulle gemaak het om vir hulle lesers te gee! Die KALM reeks is nou ook op die aanlyn winkel beskikbaar by lizebeekman.co.za. #mandalas #kalm #southafricanart. lizebeekman.co.za
1
Vir die wat nie op itunes of googleplay kon luister nie, hier is "Kersgeskenk". Beskikbaar by itunes.apple.com/za/album/ke… facebook.com/LizeBeekman/vid…
1
4
Die muse het vir my ‘n kersgeskenk gegee in die vorm van ‘n nuwe melodie en nuwe woorde. Ek en Jaconell Mouton het ‘n lewendige opname gemaak en deel dit vandag graag met julle! Gaan luister... itunes.apple.com/za/album/ke…
1
6
Dit kom nader! Nog net 3 dae! Ons het vandag die werke begin hang en die #kalm produkte uitgepak by De Malle Meul Function Venue, Philadelphia, SA. Ek is só dankbaar: die vertoning en oestafel-ete is reeds... facebook.com/LizeBeekman/pos…
1
Ek is opgewonde oor 24 November wat nader en nader skuif! Maande, dae (en nagte!) se werk gaan uiteindelik realiseer, en my hart glimlag. Mag dit soveel vreugde bring vir ander soos vir my..
1
3
Elvis Blue en Lize Beekman vier nuwe Afrikaanse liedjieskat met jong talent Wat het Lucas Maree, Elvis Blue, Lize Beekman, aspirantliedjieskrywers en die ATKV in gemeen? Die antwoord op hierdie vraag sal volgende... facebook.com/LizeBeekman/pos…
Só skryf Lidi de Waal oor die afgelope "Witsandwoorde - Kuns, Kuier en Poetry week": facebook.com/LizeBeekman/pos…
1
Lize Beekman in Gauteng :) 1 September 2018 facebook.com/LizeBeekman/pos…
"sien jy die melkhout in die tuin maak weer skaduwee en mooi is Namakwaland, na die reën" Sit 'n bietjie langs my - ook beskikbaar op iTunes Store​, Apple Music​, Google Play​... itunes.apple.com/za/album/si…
1
3
“wiegeliedjie, slaap ‘n bietjie maak jou ogies toe gebêre in akkoorde, fluister woorde, binne-in ‘n wysie liefde” Lullabies-album ook aanlyn beskikbaar: Lullabies by Lize Beekmanhttps://itunes.apple.com/za/album/lullabies/1064914258
1
1
“Ek wens vir jou geloof, hoop, liefde, rus en vrede, en ewewig en stilte” Nou beskikbaar op Apple Music Spotify iTunes Google Play itunes.apple.com/za/album/ew… itunes.apple.com/za/album/ew…
1
2