LitNet: Jou 24/7-kunstefees | LitNet: Voicing South African culture

South Africa
Joined March 2011
Braam Peens: "Sy ligte stuur, presiese ratwisselaksie en gewillige gestoei teen die wette van fisika herinner my aan die plesier van ’n liggewigmotor bestuur wat nypend by die grootmotorkategorie se kolosse ontbreek." litnet.co.za/motorrepubliek-…
32
Cornelius Henn: "As ’n kultuur vroue en meisies stelselmatig verneder en verklein, word die beeld van God self aangerand. Dan word opstaan meer as net nog ’n slagspreuk. Dit is gehoorsaamheid." litnet.co.za/vroue-se-besker…
1
51
Karen Hart: "Dis verspot maklik en vinnig om te maak, selfs makliker as my bruingebrande Baskiese kaaskoek. Maar al moet ek dit nou self sê, dis die kaaskoek der kaaskoeke (van die souterige soort, natuurlik)." litnet.co.za/toorkombuis-sou…
71
Carla van der Spuy: "Maar toe word hy die volk se 'onwillige volksnar' terwyl hy ’n lewenslange stryd tussen uiterlike snaaks wees en innerlike erns gevoer het. Hy is, soos talle in die kreatiewe beroepe, eintlik ’n introvert." litnet.co.za/tobie-deur-chri…
63
Lizette van Schalkwyk: "Ek wil graag navraag doen oor die verkoop daarvan. Ek het nie ’n idee van waar om te begin nie. Is daar enigsins ’n mark hiervoor, en indien wel, is daar ’n prysaanduiding?" litnet.co.za/is-daar-n-prysa…
53
"Opmerkelijke roman over grondige zoektocht in de jaren tachtig naar een vijftienjarig meisje dat decennia eerder verdween. Aanleiding is een bericht in een oude krant uit 1941." ~ Erik van den Bergh voertaal.nu/leesimpressie-do…
83
"Die gedigte is ongedateerd, met die uitsondering van een wat gemerk is Brussel, 1970. Dit laat die vermoede ontstaan dat die gedigte kom uit die tydperk van Gerwel se eerste verblyf aan die VUB toe hy besig was met die Licentiaat in Germaanse filologie." litnet.co.za/jakes-gerwel-se…
1
2
67
"Oopheid beteken nie dat elke lesing ewe geldig is nie; Eco skryf ook oor die grense van interpretasie. Vir my lê die gevaar waar die vermeerdering van lesings ’n plaasvervanger word vir die onderskeiding en gehoorsaamheid wat die waarheid vra." litnet.co.za/denke-wat-bewee…
61
Roelf Meyer se memoires bied ’n aangrypende blik op die persoonlikhede en kragte wat die verloop van die oorgangstyd bepaal het. In kernoomblikke was dit sy spesiale verhouding met Cyril Ramaphosa, hoofonderhandelaar van die ANC, wat die knoop deurhak. litnet.co.za/pasverskyn-roel…
1
102