stres prinses (@n_vreemdeling) header
stres prinses (@n_vreemdeling) profile picture

Graduated from Hogwarts school of Bitchcraft and Misery ✌ Ravenclaw. Thunderbird.

Joined June 2014
Photo by stres prinses (@n_vreemdeling)Photo by stres prinses (@n_vreemdeling)Photo by stres prinses (@n_vreemdeling)Photo by stres prinses (@n_vreemdeling)Photo by stres prinses (@n_vreemdeling)Photo by stres prinses (@n_vreemdeling)Photo by stres prinses (@n_vreemdeling)Photo by stres prinses (@n_vreemdeling)Photo by stres prinses (@n_vreemdeling)Photo by stres prinses (@n_vreemdeling)
Ek dink ons moet 'n twitter boekklub begin. Any takers?
3
4
1
57
ek het 20 poems verniet gedoen. dankie unisa. julle kon ten minste een gevra het.
1
2
The Greatest Showman is seker die Greatest movie jaar
1
9
Yep. Ek het ingegee by die hoofstroom
7
Hoekom leave April en Arizone Greys? What is happening to this world
1
Ek het 6 essays en 4 assignments wat oor 2 weke moet in. So natuurlik gaan ek voorbeeldig wees en dit doen... So ek kort asb series suggestions?
1
3
4
Dawson's Creek?
36%Why not
14%Nope
50%Yassss
22 votes • Final results
1
2
3
stres prinses retweeted
Jamie Scott’s wise words.
174
1
990
Een van my nuwe gunsteling hobbies is om bets te maak oor wanneer ons die maand betaal word, aangesien my baas ons enige dag van die 1ste tot die 7de betaal teapawt.net/its_carietz_/status/96…
een van my nuwe gunstelling hobbies is om dae af te tel totdat dit payday is
1
3
Dit is fisies dreinerend as ek meer as 1 keer 'n week moet social wees
2
1
almal post fotos van hulle fancy universiteit klasse.. en ek probeer my kat van my keyboard afkry. (perks van n unisa student)
1
4
Raak dinge regtig beter, of raak ons net gewoond aan dit?
3
12
Okay but seriously. Het ons enigsins rerig verwag dat Kylie 'n mooi naam sal kies? Ek meet Kim het haar kind North genoem!? Darem is Stormi beter as Butterfly (soos wat almal gedink het sy haar gaan noem,agv al die butterflies)
1
2
Vinnige Grey's vraag...Waar is Amelia en Owen deesdae? Of het ek hulle net misgekyk?
1
Maak hulle ooit nog chocolate steri stumpies?
1
3
LG or iPhone?
69%Iphone
31%LG
36 votes • Final results
The vampire diaries is 'n goeie voorbeeld vir meisies dat jy nie noodwendig die res van jou lewe saam jou eerste liefde spandeer nie, en dat jy meer as 1 groot liefde kan hê.
1
6
Can Greys's Anatomy please stop trying to make Jackson and Maggie happen?
3
8
As dit meant to be is,sal julle altwee "die een" wees. Gee tyd. Die regte een kom nog teapawt.net/KarmaIsDieNaam/status/…
4
Dit is NOOIT okay om advantage te vat van enige iemand nie. Maak nie saak wat die situasie is nie teapawt.net/onteenseglik_ek/status…
opinies asseblief, is dit okay vir 'n ou om advantage van 'n meisie te vat as hy baie geld op haar spandeer het, soos op alkohol. hy het van die begin af geweet sy het nie geld nie.
2%Ja, sy skuld hom iets.
98%Nee, dis verkeerd.
49 votes • Final results
6