kobie (@oudese) header
kobie (@oudese) profile picture
Joined June 2011
#OscarTrialj Ja neebdis moeilik ma wat so is is seker so
Replying to @steve_hofmeyr
@steve_hofmeyr geniet. Dit gaan supercool wees
Mag 2014 baie Seen en Vreugde vir elkeen inhou. Ons kyk Boontoe en weet alles sal goedgaan
Mooi gemaak met sie toee Bokke. Julle is tops
Replying to @KurtOfficial
@KurtOfficial dankbaar Kurt. Voorspoed
Hi ja goed dankie die vrystaat net warm
Hallooo vir julle daar
1
Replying to @Jarita_Scorgie
@Jarita_Scorgie hi bly om jou te sien tweet
Replying to @Retha77
@Retha77 Hoop jy voel gou beter
Lekker om nuwe tweets te he
Mooi Bokke. Go! GO! GOOOO!!!
Kan nie glo dat mense so gevoelloos is om onskuldige babas in badkamers of asblikke weg te gooi. Ons land is siek
Ons eie jodelkoningin | Huisgenoot huisgenoot.com/artikels/Temp…
Ai kan nie gko dis die laaste aand nie