Plaas Verbaas. (@plaas_baas) header
Plaas Verbaas. (@plaas_baas) profile picture

die pad plaas toe, is amper vir my so asemrowend soos jy.

Diskant Pretoria.
Joined January 2016
Photo by Plaas Verbaas. (@plaas_baas)
Van elke aand buite lê en sterre kyk, sal ons eendag n storie agter elke ster kan hê om te vertel terwyl ons oud en nog verlief is.
2
6
Hoekom sal jy die stilte van die plaas opgee vir die geraas van die stad?
Die reuk van die nat gras in die vroeë oggend ure sal my altyd laat terug verlang na jou.
2
Ek kan jou vergelyk met die uitsig van die horison, maar jy wen nogsteeds.
1
1
Ons gaan buite lê en kyk hoe die sterre val, met die wens dat ons tyd saam nooit opraak nie.
3
3
Ek wil jou hand vashou en aan die wêreld verkondig dat ek jou lief het.
Plaas Verbaas. retweeted
Blomme is altyd 'n goeie idee.
14
7
Eintlik moet ander dinge met jou vergelyk word. Jou beeldskoonheid kan boeke oor geskryf word.
Daar is soveel asemrowende dinge wat ek jou mee kan vergelyk, maar ek is bang die dinge raak op. Jou asemrowendheid kan nie.
"I wish i had you to be me when i was you." - die gesprek 1h die oggend.
1
Verloor jou hart op n boer. Dis die veiligste plek om hom te los.
2
4
Ek sal vir jou gedigte skryf. Al kan ek nie dig nie. Ek sal vir jou serenade. Al kan ek nie sing nie. Solank jy gelukkig is, is ek gelukkig.
Ons kan elke aand in die skuur sokkie op outydse boeremusiek totdat die hoenders begin saam dans.
1
2
Jy was die eerste ding ooit wat vir my mooier was as die sonsondergang terwyl jy by my sit en ons wens die tyd gaan staan stil.
Jou voetspore is nogsteeds in die sand, daar waar ons altyd gaan stap het op die plaas. Dit bly daar soos die spore in my hart van jou.
1
1
Ek wil elke volmaan gaan picnic hou onder die maan. Dan elke stêr verbind aan n rede hoekom ek lief is vir jou, al gaan die sterre opraak.
1
2
Ek wil jou elke oggend wakker maak met n koppie tee, voordat ons met die perde gaan ry en soek waar ons ons harte op mekaar verloor het.
5
2
Ek wil net jou hand kan vat en saam stap na die naaste river toe. Terwyl al die honde agterna hardloop.
1
2
Ons voorletters is uitgekerf in jou gunsteling boom. Die boom naaste aan die plek waar ons altyd sit en die sonsondergang kyk.
Elke grondpad waarop ek ry sal ek aan jou dink. Dis nou as jy dalk die een dag nie saam my ry nie.
1
1
Ek wil jou vertel van al die kere wat die diere my rond gejaag het toe ek kleiner was terwyl ons onder die sterre lê en hande vashou.
1