Amanda se troebel verlede kom onder die loep, terwyl Kyla dalk ân bietjie te hard kuier. Hier is wat jy vandeesmaand op die Afrikaanse universiteitsdrama, #WyfieShowmax kan verwag: bit.ly/Terloops_WyfieMei
#JuffrouXÂ is moeilike kykstof, maar dis Ć fantastiese & realistiese blik op skoolgeweld, bendes, dwelmmisbruik & oor Ć enkele onderwyser, vertolk deur Trix Vivier, wat met Wiskunde & waagmoed, haar leerlinge se lewens wil verander. Lees dit nou:Â bit.ly/Terloops_JufXK
Benoude katte maak benoude spronge⊠En daar is ân hele paar Ruiterbosch-inwoners wat vandeesmaand in @Suidoostertv die druk voel. Lees hier wat jy alles in Mei kan verwag: bit.ly/Terloops_SOMei
Waarna kan jy hierdie week op die oorgeklankte Turkse telenovelas âMoederhartâ en âSkerpioenâ op @kykNETkie uitsien: bit.ly/Terloops_TNG_A4
Die ondenkbare gebeur hierdie week as Bridgette en Nazeem kragte saamspan. Lees ons voorskou van wat jy hierdie week op @SuidoosterTV en @BinnelandersTV kan verwag: bit.ly/Terloops_SepiesA4
Ontmoet die rolverdeling van @kykNETtv se edgy nuwe dramareeks, #JuffrouX, wat bekendes soos Trix Vivier, Bianca Flanders, Clayton Evertson en Brendan Daniels insluit: bit.ly/Terloops_OntmoetJufX
Episode twee van @kykNETtv #Plaasjapie se nuwe seisoen het gesien hoe die konflik tussen twee deelnemers tot uiterstes gedryf is met een se alterego wat ook ân draai kom maak het. Lees meer hier: bit.ly/Terloops_PJ2
Die nuutste episode van @kykNETtv se werklikheidsreeks #InDieSop is drie dae van willewragtig-wees met The Alma Café wat 'n verstommende transformasie ondergaan: bit.ly/Terloops_IDS8
Die @suidoostertv karakter, Tim du Plooy op @kykNETkie is nie jou tipiese skurk nie... Maar daar is min wat so vuil soos dié wolf in skaapsklere sal speel.
Ons gesels met die akteur Marco Spaumer oor hoe hy oor die jare aan sy karakter bly timmer het:Â bit.ly/Terloops_MSi
15 plaaslike realiteitsreekse wat jy nie moet misloop nie - van boere wat liefde soek tot vurige versoeking â Suid-Afrikaanse realiteitsreekse is volop Ă©n propvol drama: bit.ly/Terloops_15RR
Soms kry ân mens net die gevoel dat iemand siek, psycho en dodgy is â presies wat @Arendsvleitv se villain of all villains, Audrey, binne ons wakker maak. Ons gesels met die aktrise wat haar vertolk, Taryn Hess: bit.ly/Terloops_TH
Hier's waarna kan jy hierdie week op die oorgeklankte Turkse telenovelas âMoederhartâ en âSkerpioenâ op @kykNETkie uitsien: bit.ly/Terloops_TNGA3
Terwyl sommiges se geheime ontbloot word, draai ander weer die rat voor mense â selfs geliefdes â se oĂ«. Hier is ân voorskou van wat jy hierdie week op @Suidoostertv en @Binnelanderstv kan verwag: bit.ly/Terloops_SepiesA3
Die tweede seisoen van @kykNETtv se werklikheidsreeks #Plaasjapie, waar stadsjapies die plaaslewe van naderby ervaar, het met emmers vol moed (en melk...) afgeskop: bit.ly/Terloops_PJ1
Sy naam is op almal se lippe op die oomblik â of jy hom nou as Pitbull in #KoekShowmax, Morgan in #WhiteLiesSA, Vernon in #SpinnersShowmax of as Arendsvlei se geliefde Clint ken, geen mens kan wegkyk as die akteur @clay_evertson op ân skerm verskyn nie: bit.ly/Terloops_CE
Lees ons recap van die nuutste episode van #InDieSop met die sjef Bertus Basson dekorkenner Misi Overturf Creative en hul gedugte span wat Café Lemur binne Klapmuts se Exotic Animal World weer reg toor: bit.ly/Terloops_IDS7
Kom loer saam met ons agter die skerms op die stel van @kykNETtv se nuwe dramareeks, #JuffrouX, met Trix Vivier in die titelrol: bit.ly/Terloops_JufXADS
Die stadsjapies is oppad plaas toe! đ§âđŸ Donderdag om 20:00 begin die tweede seisoen van #Plaasjapie op @kykNETtv.
Klik hier om die deelnemers te ontmoet: bit.ly/Terloops_plaasjapiedeâŠ
Mense wat sĂȘ bloed is dikker as water het nog nie ân power couple ontmoet nie! Hier is ân voorskou van wat jy hierdie week op @Suidoostertv en @Binnelanderstv kan verwag: bit.ly/Terloops_SepiesA2
Klik hier om te sien waarna jy hierdie week op die oorgeklankte Turkse telenovelas âMoederhartâ en âSkerpioenâ op @kykNETkie kan uitsien: bit.ly/Terloops_TNGA



















