AJ Opperman (@AJOpperman) header
AJ Opperman (@AJOpperman) profile picture

Kunsjoernalis /Arts journalist Netwerk24

Johannesburg
Joined October 2011
Photo by AJ Opperman (@AJOpperman)Photo by AJ Opperman (@AJOpperman)Photo by AJ Opperman (@AJOpperman)Photo by AJ Opperman (@AJOpperman)Photo by AJ Opperman (@AJOpperman)Photo by AJ Opperman (@AJOpperman)Photo by AJ Opperman (@AJOpperman)Photo by AJ Opperman (@AJOpperman)Photo by AJ Opperman (@AJOpperman)Photo by AJ Opperman (@AJOpperman)
Die aktrise Milan Murray verjaar vandag . Sy het onder meer verskyn in Isidingo, Binnelanders en Dit wat stom is, en opgetree in toneelstukke soos Weerkaats, Vergenoeg en ’n Pers hoed vir Mrs Brown. Murray is in Kaapstad gebore en het aan die Hoërskool Bellville gematrikuleer.
2
322
Die skrywer Karel Schoeman sou vandag 87 geword het. Die Nederlandse historikus Ria Winters se biografie oor Schoeman, Daardie lewe, is vanjaar deur Protea Boekhuis uitgegee. Schoeman, wat op Trompsburg in die Vrystaat gebore is, het talle geskiedenisboeke geskryf asook romans.
3
7
217
Die digter Wilhelm Knobel is op 26 Oktober 1935 in Bethlehem in die Vrystaat gebore. Hy was die tweede van vyf kinders en het grootgeword op die familieplaas Versien. Dinge wat hy op die plaas waargeneem het, het jare later in van sy gedigte neerslag gevind.
4
113
Op Wilhelm Knobel se verjaardag.
2
100
Op Antjie Krog se verjaardag.
31
‘n Gedig van Lina Spies vir Antjie Krog.
2
32
Op A.D. Keet se verjaardag.
1
3
61
Die aktrise Michelle Botes sou vandag verjaar het. Sy is in Desember 2024 aan kanker dood. Sy is gebore in Kaapstad en het aan die Hoërskool Zwaanswyk gematrikuleer en was hoofmeisie. Sy het aan die Universiteit Stellenbosch en die Universiteit van Kaapstad gestudeer.
5
324
Die liedjieskrywer en sanger Coenie de Villiers is vandag 70. Die Vrystaat, waar De Villiers as Bloemfonteiner grootgeword het, het ’n invloed op hom gehad. Die familieplaas is in die Suid-Vrystaat. Hy was ‘n radio-omroeper en TV-aanbieder.
7
146
Jan Tuisbly se karretjie op ‘n Sondag.
4
116
Digters en skrywers op ‘n traporrel.
9
106
Kobus de Witt, lid van die eertydse musiekduo Kobus en Hannelie, is op 10 Oktober 1945 in Pretoria gebore. Hy was ’n leerling aan die Laerskool Menlopark en Afrikaanse Hoër Seunskool en het medies aan die Universiteit van Pretoria gestudeer.
4
154
Die akteur Gerben Kamper is vandag 77. Hy is een van sewe kinders en sy ouers was Nederlandse immigrante. Hy het drama aan die Universiteit van Pretoria (UP) gestudeer. Hy is getroud met Atie (haar doopnaam is Adriana, ook haar ouma se naam) en hulle het twee kinders.
1
5
201
Die visuele kunstenaar Karin Preller verjaar vandag. Sy het aan Helpmekaar Kollege in Johannesburg gematrikuleer. Sy het regte aan RAU geswot en later skone kunste aan Unisa, waar sy in haar finale jaar die fakulteitsmedalje as die beste student ontvang het.
65
Die visuele kunstenaar Judith Mason is op 10 Oktober 1938 in Pretoria gebore. Judith Seelander Menge het haar kinderjare in Zeerust en Bosbokrand deurgebring en haarself leer lees en skryf. Maso is op 29 Desember 2016 in haar huis in Witrivier, Mpumalaga, dood.
2
99
Die veteraan-uitsaaier Riaan Cruywagen is vandag 81. Cruywagen is die aanbieder van die kykNET-program Met ’n huppel in die stap en het Haas Das se stem in Louise Smit se gelyknamige kinderreeks vertolk, ’n karakter wat nuus lees.
1
5
184
Dankie, Momentum Aardklop. Dit was gesellig.
1
159
“Oktobermaand”
3
95
Dit was naweek.
2
101
Johannesburg op ‘n Sondagmiddag.
4
168