AJ Opperman retweeted
🎼 MUSIEK || Die popgroep #Posduif se jongste album, Brandstigter, “moet iets in mense wakker maak”. || @AJOpperman
brnw.ch/21wJVFl
AJ Opperman retweeted
🎼 MUSIEK || Die popgroep #Posduif se jongste album, Brandstigter, “moet iets in mense wakker maak”. || @AJOpperman
brnw.ch/21wJVFm
AJ Opperman retweeted
▶️ KYK HIER || “Platsak”, ’n komiese poprockliedjie deur Karlien Husselman, bewys dat jy met min geld steeds kan partytjie hou.
👉brnw.ch/21wJVFu || @AJOpperman
AJ Opperman retweeted
Thanks to @AJOpperman from @Netwerk24 for chatting to @gavinwerner about Spanish Steps which opens this week at @TheatreOnSquare - netwerk24.com/netwerk24/kuns…
AJ Opperman retweeted
PLACE: tonight on Radio Sonder Grense at 8pm, livestream: za.radio.net/s/rsgza ... Ek sal met Ilse Salzwedel in gesprek wees oor my nuwe boek.
Buy PLACE: bit.ly/3tmhjTr
@PenguinBooksSA @Umuzites @zarsg
#Place #BooksWorthReading #TravelSouthAfrica #SouthAfricanAuthors
AJ Opperman retweeted
Sy is nuuskierig oor die nuwe Vetkoekpaleis, sê die voormalige aktrise Zeldine Carr, wat in die oorspronklike komediereeks as Koekie te sien was. || @AJOpperman
brnw.ch/21wGgV2
AJ Opperman retweeted
Dankie @Netwerk24 @AJOpperman - ek is dankbaar oor 2023 en sien sommer baie uit na al die opwindende dinge wat 2024 inhou😀
netwerk24.com/netwerk24/kuns…
AJ Opperman retweeted
Die tweede seisoen van Leon van Nierop se dokumentêre reeks 'Daar doer in die fliek', waarvan die eerste vier episodes in Desember op fliekNET uitgesaai is, begin Sondag op kykNET. || @AJOpperman
brnw.ch/21wEao9
AJ Opperman retweeted
Caleb Swanepoel, die akteur wat in 2015 sy regterbeen verloor het toe ’n haai hom by Buffelsbaai aangeval het, vertolk die rol van Puck in Maynardville se produksie van William Shakespeare se komiese toneelstuk A Midsummer Night’s Dream.
👉brnw.ch/21wDlfL | @AJOpperman
AJ Opperman retweeted
Caleb Swanepoel, die akteur wat in 2015 sy regterbeen verloor het toe ’n haai hom by Buffelsbaai aangeval het, vertolk die rol van Puck in Maynardville se produksie van William Shakespeare se komiese toneelstuk A Midsummer Night’s Dream.
👉brnw.ch/21wDldo | @AJOpperman
AJ Opperman retweeted
📺 TV | Die joernalis en Carte Blanche-aanbieder Derek Watts, wat onlangs dood is, is Saterdagaand op die 17de Safta-toekenningsgeleentheid postuum vir sy lewenslange bydrae vereer. || @AJOpperman
brnw.ch/21wD6kW
AJ Opperman retweeted
Historiese figure soos Barney Barnato en Olive Schreiner herleef in die akteur Marko van der Colff se debuutroman, Dieper as drome, wat afspeel in die tyd toe diamante en goud in Suid-Afrika ontdek is. || @AJOpperman
brnw.ch/21wD6kZ
AJ Opperman retweeted
📺 TV | Dis nie ’n uitgemaakte saak dat dié sekerheidspan jou veilig sal laat voel nie, maar een ding is gewis: Jy kan hulle bel as jy wil lag. || @AJOpperman
brnw.ch/21wD6nz
AJ Opperman retweeted
▶️ KYK HIER || Die sanger en liedjieskrywer Mathys Roets se eerste musiektoer op ’n motorfiets was vir hom “verrassend” makliker as wat hy verwag het.
👉brnw.ch/21wBUCm || @AJOpperman
AJ Opperman retweeted
▶️ KYK HIER || Die sanger en liedjieskrywer Mathys Roets se eerste musiektoer op ’n motorfiets was vir hom “verrassend” makliker as wat hy verwag het.
👉brnw.ch/21wBUAr || @AJOpperman
AJ Opperman retweeted
▶️ KYK HIER || Die sanger en liedjieskrywer Mathys Roets se eerste musiektoer op ’n motorfiets was vir hom “verrassend” makliker as wat hy verwag het.
👉brnw.ch/21wBUAy || @AJOpperman
AJ Opperman retweeted
Dit was vir die akteur De Klerk Oelofse erger as verhoogvrees om sy regisseursdebuut te maak.
👉 fal.cn/3zzgz || @AJOpperman
AJ Opperman retweeted
Dit was vir die akteur De Klerk Oelofse erger as verhoogvrees om sy regisseursdebuut te maak.
👉 fal.cn/3zzgA || @AJOpperman
AJ Opperman retweeted
Dit was vir die akteur De Klerk Oelofse erger as verhoogvrees om sy regisseursdebuut te maak.
👉 fal.cn/3zzgB || @AJOpperman
AJ Opperman retweeted
#INNIBOS | “Dit is so dat die ekonomie knyp, maar ek dink tog vermaak is deesdae hoër op mense se prioriteitslys,” sê Sandra Jacobs, mediabestuurder van die Innibos Kunstefees wat vandeesweek in Mbombela gehou word. || @AJOpperman netwerk24.com/netwerk24/kuns…

















