Deel gerus jou @FlitsTV hoogtepunte. Ons groet en sê dankie vir jou ondersteuning.
Om te groet is nooit aangenaam nie, maar dit is 'n taak wat die Flits-span vanaand moet doen. Skakel vir oulaas in op DSTV kanaal 144 @RozMcK @BouwerBosch
Flits kyk terug na die afgelope drie jaar se hoogtepunte. @TheHug gesels met ons vanuit Oudtshoorn oor die @KKNKfees se feesprogram, en @de_apie en @tinarievwl gesels oor hulle produksies wat ook daar te sien is die jaar. #dankietogdisamperdonderdag
Dankie vir die saamkuier! Ons sien julle weer volgende Donderdagaand. #Dankietogdisnaweek
Dis mos nou hoe mens 'n episode afsluit. Dankie @spoegwolf dat julle by ons kom kuier het!
Wanneer jy weer in die Stellenbosch area is - gaan loer in by @spoegwolf se Drum! Hier is die skakel na hulle Facebook-blad goo.gl/V4DSRH
Ngiyabonga @PietieBeyers ! inkosi ikubusise... (gebruik maar Google Translate om by te bly...)
Bespreek hier jou kaartjies vir die @TheFugard se West Side Story - dit is 'n belewenis! goo.gl/jPuqTp @lynelle_kenned @AllisonFoat
Dis amper naweek en daar is nie 'n beter manier om dit af te skop as om saam met die Flits-span te kuier nie! Skakel nou in op @kykNETtv DSTV kanaal 144.
Kom kuier saam môre aand 22:00 op Flits - ons kyk na verskuilde talente van bekendes in die bedryf. Sien jou daar! @Carelnel @PietieBeyers @thegravegirl @kykNETtv @Cindyswaan @HannelieWarren @JakDePriester @spoegwolf
Dis al waarvoor ons tyd het hierdie week op Flits! Maak seker jy skakel volgende week in, @JakDePriester en lede van die band @spoegwolf kuier by ons in die ateljee.
Bespreek hier jou kaartjies vir die heel laaste @DanceUmbrellaSA goo.gl/Jzk6eg - jy het kans tot Sondag om dit by te woon.
Dis amper tyd vir FLITS! As jy, soos @BouwerBosch, mal is oor die #behindthescenes opsie as jy 'n DVD klaar gekyk het, skakel 22:00 in op DSTV kanaal 144, want vanaand se episode is vir jou. #dankietogdisdonderdag
Dis amper Donderdag, en Flits boer behoorlik agter die skerms hierdie week. Ons sien jou môre aand 22:00, regstreeks op @kykNETtv
Bespreek hier jou kaartjies vir @TheLoftPuppetCo se nuutste produksie "Beloofde Land". goo.gl/VW4jid
Ons is vanaand terug in Johannesburg en gereed om vir julle te wys wat ons alles by die @Woordfees ervaar het! Dan kom kuier @ReynardtHugo by ons om te gesels oor ADAM en @BinnelandersTV - sien julle 22:00
Flits retweeted
See the complete winners list from tonight's #Oscars rol.st/2FbOn6r



