Geerhardt Ras retweeted
"@WaarheidDie: Dis een van daai 'ek wil slaap, maar ek wil wakker bly en met jou praat'-tipe aande."
Geerhardt Ras retweeted
Daar's orals quotes van hoe onbeskof en aaklig seuns is met meisies. Ek dink sommige meisies verdien dit. #OnsOordeelTeVinnig
Geerhardt Ras retweeted
Ek geniet dit om te twitter en dan te stres oor môre se eksamen waarvoor ek al n week terug moes leer.
Geerhardt Ras retweeted
Toe die wêreld nog heel was en jou lag nog in my siel was en daar nog 'n ons was ♡"
Geerhardt Ras retweeted
Wens jy ooit jy het 'n 2de kans om iemand weer vir die 1ste keer te ontmoet."
Geerhardt Ras retweeted
Ek kan nie my gevoelens beheer nie _ maar ek haat hoe my gevoelens my kan beheer.
Geerhardt Ras retweeted
It's almost impossible to be " just friends " with someone you used to love because part of you will always love that person.















