Hanlie Retief retweeted
This is beyond belief (and in deeply poor taste..) 😳😳😳
A SA twist on a phenomenon dating back to ancient Rome. As public discontent rumbles and societal collapse accelerates, the displays of pomp and ceremony by our out-of-touch rulers become more elaborate and ostentatiously expensive. A State of the Capital address? FFS. Pass the mead and nightingale hearts...
Hanlie Retief retweeted
For the record, the ANC did not book the Khayelitsha stadium “out of concern” for residents. They’re lying.
They booked it because they were too incompetent to book any other venue in time. They only tried to book Cape Town Stadium in mid-November 2024! It was already booked for a Stormers game. Then they tried Athlone Stadium. It was also booked, for the Klopse Carnival.
Several ANC office bearers called me asking for help in late November and even early December. They said we were trying to sabotage them by refusing the Stadium. In November! Lol! The last conversation I had was 5 December, and by then they still hadn’t made a booking. So please don’t believe their nonsense.
Hanlie Retief retweeted
📡 Given the severe funding constraints we face, technology is the single most powerful force multiplier for the Border Management Authority.
More from my keynote address at the inaugural BMA Conference and Expo 👇
Hanlie Retief retweeted
Stuur jou foto, ‘n kort beskrywing, jou naam en van, kontaknommer asook jou skool se naam na [email protected]. Jy kan alleen of as ’n paartjie inskryf.
Inskrywings sluit op 16 Oktober 2024. Die finaliste word in Rapport en op Netwerk24 bekendgemaak.
Hanlie Retief retweeted
Jo-Ané van Dyk, ons spiesgooi-koningin aan meisie-atlete: "Jy kán groot dinge bereik. Glo dit!" Lees hier Hanlie Retief se onderhoud met Jo-Ané: brnw.ch/21wMcIA
Hanlie Retief retweeted
👉 PROFIEL || Die sesjarige Joshlin Smith wat op 18 Februarie spoorloos uit Middelpos, ‘n nedersetting naby Saldanha, verdwyn het, het baie swaarkry geken, maar daar was ‘n gesin wat hulle oor haar ontferm het.
👉 brnw.ch/21wHX6c || #JoshlinSmith @HanlieRetief
Hanlie Retief retweeted
▶️ KYK || Vyf jaar terug, toe Gerrie Nel by AfriForum aangesluit het om hul private vervolgingseenheid te begin, is daar wyd gesê hy gooi sy briljante loopbaan as staatsaanklaer weg. || @Hanlieretief
brnw.ch/21wEzFU
Hanlie Retief retweeted
PROFIEL || “Die laaste oomblikke saam met hom was van die spesiaalste en rouste oomblikke, want hy het geweet ek is daar, hy het my hand so gevat en gedruk,” vertel sy, trane in haar oë. || @HanlieRetief
brnw.ch/21wC1Vx
Hanlie Retief retweeted
The saddest news. What a committed, hard-working dynamo. Deepest condolences to her family and loved ones.
Hanlie Retief retweeted
▶️ KYK || @HanlieRetief gesels met Marlene van Staden - die vrou wat talle supraais het as burgemeester en besluit het om uit die ''kankerkas'' te klim.
netwerk24.com/netwerk24/stem…
Hanlie Retief retweeted
➡️ ’n Beter SA: Die mense wat Margate weer mooi maak – deur @HanlieRetief.
projekte.netwerk24.com/rappo…
Hanlie Retief retweeted
“Dit voel fantasties, tannie!” Die nuwe Bok-sensasie Kurt-Lee Arendse vertel vir Hanlie Retief van sy pragdrie op Twickenham en waar hy sy giftige systap geleer het.
Hanlie Retief retweeted
PROFIEL || Hy is ‘n Van Wyk, sy naam is Danie, hy praat Afrikaans, deel dieselfde kultuur en geloof, maar is hy ’n Afrikaner? || @HanlieRetief
netwerk24.com/netwerk24/stem…
Hanlie Retief retweeted
Ambassadeur André Groenewald vertel vir Hanlie Retief van sy gesin se nagmerrierit uit Oekraïne. Lees die onderhoud Sondag in Rapport. #SondagInRapport
Hanlie Retief retweeted
Hanlie Retief gesels met Ronald Lamola. Sondag in Rapport. @RonaldLamola @HanlieRetief
As kind in ‘n plaaswerkershuisie het Ronald Lamola in die vroeë negentigs op die radio geluister hoe die Kodesa-onderhandelinge die boustene vir die grondwet lê – die grondwet waarvan hy nou as minister van justisie en korrektiewe dienste die vurige bewaker is. #SondagInRapport
Hanlie Retief retweeted
Bontle Aphane se ma het vir haar gesê sy moet sorg dat sy nie ook eendag 'n sypaadjiesmous word nie. Toe word Bontle die baas van 'n myn. Rapport se Hanlie Retief het haar ontmoet.
netwerk24.com/Stemme/Profiel…?
@RapportSA @Netwerk24 @HanlieRetief
Hanlie Retief retweeted
The mob claims another scalp. #AdamHabib
timeshighereducation.com/new…
Hanlie Retief retweeted
By die nuwe Sol-Tech-kampus in Monumentpark, Pretoria, timmer en sweis 1800 ambagstudente vir hulle ‘n toekoms oop. Dié nuwe kampus sê vir jong mense daar’s vir julle werk, ’n toekoms in Suid-Afrika, sê Paul van Deventer. @solidariteit @SolidariDirk #SondagInRapport
Hanlie Retief retweeted
Replying to @HanlieRetief
@HanlieRetief gesels met Jake White netwerk24.com/Stemme/Profiel…













