#36 weeks @JeanetteHeuning Dankie Topshot photography v die mooi foto’s
4
Ons het vandag ons nuwe musiekvideo #ouvlam geskiet. Kyk uit v hom
Skakel gerus 15h30 in op @PretoriaFM waar ons lekker met @mdgreyling gaan gesels oor ons nuutste enkelsnit #ouvlam
Skakel gerus in op @OvervaalStereo om 10h15 na ons nuuste enkelsnit #ouvlam te luister
Luister gerus 10h15 na ons nuutste enkelsnit #ouvlam op @BosveldStereo @eddiedippenaar
More oggend regstreekse onderhoud op @GrootFM @kykNETtv se #GROOTOntbyt oor ons nuwe enkelsnit #ouvlam Ons sien baie uit!
“Die vlam en vuur in my was nog altyd jy” #newsinglecoming #heuning
Moenie dat ‘n ou Vlam jou twee keer brand nie #ouvlam #newsinglecoming #heuning @BosveldStereo @PretoriaFM @GrootFM @OvervaalStereo @OFM9497 @ifm102 @jacarandafm
Lekker musiek gemaak vandag saam met @eunicekemp Kyk uit vir ons volgende #MaandagMelodie












