☆Ina☆ (@InavanZylScorgi) header
☆Ina☆ (@InavanZylScorgi) profile picture

Moet nie verstoot word deur jou probleme nie. Word gelei deur jou drome!!

South Africa
Joined March 2012
Photo by ☆Ina☆ (@InavanZylScorgi)Photo by ☆Ina☆ (@InavanZylScorgi)Photo by ☆Ina☆ (@InavanZylScorgi)Photo by ☆Ina☆ (@InavanZylScorgi)Photo by ☆Ina☆ (@InavanZylScorgi)Photo by ☆Ina☆ (@InavanZylScorgi)Photo by ☆Ina☆ (@InavanZylScorgi)Photo by ☆Ina☆ (@InavanZylScorgi)Photo by ☆Ina☆ (@InavanZylScorgi)Photo by ☆Ina☆ (@InavanZylScorgi)
Die beste plek om te wees en ñ voorreg!
Op die plaas. Wat ń plesier.
"@adamtasmusiek: Dis so koud in die boesmanland dat die skape jakals vang en die velle aantrek!" LOL!!
Tyd raak min ASB beoordeel Jarita se profiel hier!! voorbladgesig.sarie.com/entr…
Pateties!!! Hekpoort Voting Station n uur en n half agter!!! Staan nogsteeds en wag om te begin!!!!
"@bobbyvjaarsveld: My laaitie, Leben, het ons R 45 000 se 3D TV sukkend gegooi met die remote. Dankie my seun...". EISH!!!!
1
@QuentinIFM Sjoe dis goed!!! Jys n wenner!!★
Gaan stem GROOT asb!! voorbladgesig.sarie.com/entr… Beoordeel my profiel hier
Baie geluk julle!!@KurtOfficial @DUNAYNORTJE ☺
1
"@steve_hofmeyr: Ek het Zuma se gewete en Malema se brein opgespoor. Dis op MH370" Hahaha
1
1
GELOOF,HOOP en LIEFDE is al wat ons dra!!!!
"@nadineroesch: My grootste fout "ek het vanoggend geoefen, so ek kan myself maar bederf met Steers"."Ja wat hukom nou nie☺
Super opgewonde...Gaan Pad na jou hart kyk!!@Donnalee_R @ivanbotha17
STUNNING STUNNING troue!!@steve_hofmeyr @JaninevdVyver
1
Osn Loof en Prys die Heer vir die lekker reen!!
☆Ina☆ retweeted
Mag 2014 baie Seen en Vreugde vir elkeen inhou. Ons kyk Boontoe en weet alles sal goedgaan
Voorspoedige 2014 aan ALMAL daar buite! Mag dit n goeie jaar wees!☆
Geniet julle laaste daggie v 2013!! Wees veilig in wat julle doen.☺
WOW!!!! As jy sing is baaaie goed! Well done julle@bobbyvjaarsveld @Franjadp ★