Jaco de Waal (@JacoStereo) header
Jaco de Waal (@JacoStereo) profile picture
Bloemfontein, South Africa
Joined February 2019
Photo by Jaco de Waal (@JacoStereo)Photo by Jaco de Waal (@JacoStereo)Photo by Jaco de Waal (@JacoStereo)Photo by Jaco de Waal (@JacoStereo)Photo by Jaco de Waal (@JacoStereo)Photo by Jaco de Waal (@JacoStereo)Photo by Jaco de Waal (@JacoStereo)Photo by Jaco de Waal (@JacoStereo)Photo by Jaco de Waal (@JacoStereo)Photo by Jaco de Waal (@JacoStereo)
Replying to @OvervaalStereo
@OvervaalStereo se @JacoStereo gesels binnekort met die Potchefstroom prokureur, Willie Jordaan. Stroom gerus en luister saam by overvaalstereo.co.za
1
3
2
Een van die plakkate tydens die optog teen plaasmoorde in Hartswater waar die 5 verdagtes van die moord op die Brandgesin weer vandag in die hof verskyn. @OvervaalStereo @JacoStereo
1
1
3
As ek vir @JacoStereo sit en wag om @OvervaalStereo se Top 20 te post dat ek kan re-tweet en heeltyd wonder waarom begin hy nou nie net om te besef - dit is Dinsdag! So hy gaan nie begin nie... eers more aand! 🤷‍♂️
Dankie julle & groete vanuit verre noorde v Wildtuin by Pafuri - teen Zimbabwe & Mosambiek. Onthou Leef jou reis begin 4 Julie 19:30 op @kykNETtv @SureTravel @ActionFord @liquiMoly_za @LeefJouReis
3
5
Welkom aanboord @GerrieOfficial en @Leef_jou_reis met ons @OvervaalStereo masker borg. Hou hulle Facebook blaaie dop vir meer! Ons is opgewonde. Dankie dat julle gemeenskaps radio stasie ondersteun - dit sê baie van julle omgee! #HierKomDit @JacoStereo @maroelamedia
2
6
18
Dit het tyd geword dat ons bid vir Suid-Afrika en sy mense. Daar is geen ander uitweg. Net bid. Net glo. Hier is die jongste syfers. @dielaaitie @JacoStereo @maroelamedia @Netwerk24 @huisgenoot @Beeld_Nuus @RapportSA
4
3
Replying to @JacoStereo
@JacoStereo hoe lyk dit met @Zamudio_SA se #BietjieBietjie om ons vrydag meer woema te gee? 👀 @OvervaalStereo .Jy sal nie vir die 👇🏻 kat kan nee sê nie ek weet!
2
1
4
Namens ons almal by @OvervaalStereo vat vas en rus @bobbyvjaarsveld . Nou lê net herstel voor. Gou gesond word. @JacoStereo
5
9
Sy ma se oulikste kind is mos @JacoStereo hier by Carnival City met BZN se voorlaaste show.
2
6
As @OvervaalStereo se personeel by die deur in bars en jou verjaarsdag vier want hulle weet jy gaan nie daar wees as jy verjaar nie! #spesiaal #dankie #WaareerMySpan @JacoStereo
2
3
Ek hoor #Seile van @RudiClaase raak op @JacoStereo se speellys op @OvervaalStereo . Dit loop lekker. Goeie werk Rudi. Ja daar is altyd lig aan die einde van die donker.
2
3
8
Jannie maak Magic op die @OvervaalStereo "boombox" tydens @AardklopFees 2019. Die mense het in vervoering gestaan met die musiek wat sommer daar en dan gemaak is! @JacoStereo
1
1
#feesgees was aan die orde van die dag die jaar by @AardklopFees in Potchefstroom. @JacoStereo en myslef het by die boekeoase gaan inloer. @OvervaalStereo
2
4
Prof Fika van @AardklopFees saam @JacoStereo en myself. Was heerlik om hom by ons by @OvervaalStereo te ontvang. #feesgees
2
5
@LeeScottMusic kuier by @JacoStereo en die res van die @OvervaalStereo span tydens @AardklopFees . #feesgees het lekker geloop!
2
5
Luister om 16H30 na @JacoStereo wanneer Jaenette Jacobs, wenner van #SterStatus, jou meer vertel van haar journey! @apprentesses
1
1
Aan Mr @steve_hofmeyr baie geluk met die groot verjaar vandag! Alles wat mooi is namens ons almal hier by Overvaal Stereo 96.1fm. Mag jou jaar ingespuit wees met alles wat goed is! @dielaaitie @JacoStereo
1
3
1
8
Replying to @OvervaalStereo
@OvervaalStereo se dagboek vir onderhoud besprekings maak eersdaags oop vir @AardklopFees . Ons saai weer regstreeks uit van daar. @StarburstPromo @SelectMusiek @Umusiek @CO_Productions @JacoStereo 24 - 29 September klop ons saam! Ons meld aan.
1
3
6