Mandi du Plooy Baard (@MandiDPB) header
Mandi du Plooy Baard (@MandiDPB) profile picture

Actress, TV presenter, Radio Presenter, MC, Voice artist. Child of God, wife & mom, appreciating every day! Agent:Talent etc.

Joined May 2011
Photo by Mandi du Plooy Baard (@MandiDPB)Photo by Mandi du Plooy Baard (@MandiDPB)Photo by Mandi du Plooy Baard (@MandiDPB)Photo by Mandi du Plooy Baard (@MandiDPB)Photo by Mandi du Plooy Baard (@MandiDPB)Photo by Mandi du Plooy Baard (@MandiDPB)Photo by Mandi du Plooy Baard (@MandiDPB)Photo by Mandi du Plooy Baard (@MandiDPB)Photo by Mandi du Plooy Baard (@MandiDPB)Photo by Mandi du Plooy Baard (@MandiDPB)
Lauren, thanks for the AMAZING service this past holiday - our fur babies were soooo happy xxxx
1
Altyd die grootste fees & voorreg!! ❤️
1
Lekkerste lekker by my hartsplek & saam met my hartsmense!! ❤️
1
Lekker kuier saam met special vriende!!❤️
1
Wat ‘n ongelooflike spesiale aand!!! Julle almal MOET net eenvoudig die 9de Augustus Stroomop Film op die grootskerm gaan kyk!!! Donnalee Roberts Artist, Donnalee Roberts & Ivan Botha julle maak ‘n verskil!!!!! facebook.com/story.php?story…
Lekkerrrr - ek is jaloers!! Schalk Baard Andre Van Wyk Hanno Zeeman Hennie Meyer HP Toerien facebook.com/story.php?story…
Dankie oom Grotties, oom Fran, Ruben & pappa Skala vir Jeandré se eerste rugby wedtryd!! Hy het ‘n FEES gehad... net jammer dat dit ‘n Bulls game was 😜😜😜
Back to my “roots” 😉. Blonde at heart ❤️. Lekker om sulke kuier dae saam met my ander ma Bessie Baard te geniet... ekstra lekker omdat ons deur die Master Stylist Frik Van Straten bederf word!!! Blonde / brunette -... facebook.com/663022820/posts…
Lilly se bday party word ‘n kuier/play date word ‘n SUPER SIZED kids sleep over by die Baard yard... KOSBARE VRIENDSKAPPE ❤️❤️❤️
Wat ‘n voorreg om deel van ‘n “familie” te wees wat nie net die mees fantastiese produkte het nie, maar wat ook ‘n HART het om ‘n VERSKIL te maak... beslis my tipe “brand”!! Word deel van die pHformula familie - bederf jou vel & maak ‘n verskil!!!... facebook.com/story.php?story…
Opsoek na ‘n nuwe / 2de handse 16 inch fiets vir ons seuntjie. Waar kan ek kyk? – looking for recommendations
Dringend opsoek na ‘n +-5-jarige seuntjie met blonde/ligbruin hare. Dis vir ‘n kortfilm. Hy sal nie enige dialoog hê nie. Stuur vir my epos na [email protected] indien jy meer informasie wil hê.