Mandi du Plooy Baard retweeted
Indien jy @MandiDPB se "Breek-'n-Brood" resep en @JoshuaNaDieReen se "Een-vir-almal Braaibrood" gemis het, onthou ons Herhalings; Vry 11:30, Son 06:00, Maan 13:30 en Woens 16:30 #SoKookOns op @kykNETtv @Makro_SA @CampMaster_ZA @ATKVSA @MercedesBenz_SA
Mandi du Plooy Baard retweeted
🍞😋#Kampkos: Dié broodjie gaan jou lewe verander!
@MandiDPB @JoshuaNaDieReen @Makro_SA @CampMaster_ZA @ATKVSA @KampKos #SoKookOns
Mandi du Plooy Baard retweeted
Ons Kook & Kuier #Smullekker by die #ATKVGoudiniSpa Don om 17:30 slegs op @kykNETtv saam met @JoshuaNaDieReen & @MandiDPB Moet dit nie misloop nie! #SoKookOns @Makro_SA @CampMaster_ZA @ATKVSA @MercedesBenz_SA
Mandi du Plooy Baard retweeted
Baie goed gedoen @MandiDPB en @Kaz_McFadden
Hierdie #RadioDrama is beslis n #potgooi werd, en moet n paar keer geluister word. Dis top kwaliteit! teapawt.net/MandiDPB/status/999614…
Anrich Herbst se debuut as regisseur & ek het die voorreg gehad om deel van die produksie te kon wees. Maak seker jy is vanaand ingeskakel op RSG!!!! Kaz McFadden rsgplus.org/kuns/drama/hitte…
Mandi du Plooy Baard retweeted
Gesels 15:15 op @zarsg met @Amorersg oor vanaand se radioteater #hittegolf deur @rouxle64 @kobusburger @rsgjacobs @cwjrsg @Kaz_McFadden @MandiDPB – at Johannesburg, South Africa
Mandi du Plooy Baard retweeted
youtube.com/watch?v=SQAy7o2k… Laaaaank gelede was Donderdagaand se #radiodrama se REGISSEUR, @anrichherbst , een van die karakters in Orkney....wat NOOIT Snork Nie 🤪 @kobusburger @MandiDPB @Kaz_McFadden @rouxle64 #drama 📻🎭
Mandi du Plooy Baard retweeted
Baie geluk @rsgjacobs met #OorlewingCBlok! Mal vir die musiek! Dit is 'n drama gevul met menslikheid, deurnis en 'n realistiese blik op struikelblokke van alledaagse mense...'n drama sonder enige pretensie @zarsg @kobusburger
Mandi du Plooy Baard retweeted
Wow!!! Sjoe!!! Lekker lag en gehuil. Dit was briljant!!! Fantastiese teks @ericaL_Harris
Julle was SUPER! @Kaz_McFadden @MandiDPB #franciswanepoel @RichardvdWest
@rsgjacobs BAIE goeie regie en puik musiek gebruik!!! Het dit verskriklik geniet!
#radiodrama #OorlewingCBlok
Mandi du Plooy Baard retweeted
Ek praat vanmiddag 16h15 met @Amorersg op #tjailatyd oor vanaand se #afskopdrama op @zarsg Skakel in as jy wil weet wat jy kan verwag. Hier is 'n agter die skerms kykie youtube.com/watch?v=ZI6Xf5A2… @kobusburger @Kaz_McFadden @MandiDPB @SuePyler @Mr_Headger @ATKVSA @EsteGross #drama 📻
Mandi du Plooy Baard retweeted
Met die talente van @Kaz_McFadden @MandiDPB Franci Swanepoel & Richard van der Westhuizen. Die skrywer @ericaL_Harris Regie @rsgjacobs
Mandi du Plooy Baard retweeted
youtube.com/watch?v=ZI6Xf5A2… Agter d skerms van Oorlewing - C-Blok deur Erica Harris. Vanaand, 20h00 op @zarsg 'n Aweregse liefdesverhaal oor Ontkenning, Aanvaarding, Berusting & Vertroue. @kobusburger @Kaz_McFadden @MandiDPB @EsteGross @SuePyler @Mr_Headger @ATKVSA #afrikaans #drama
Mandi du Plooy Baard retweeted
youtube.com/watch?v=ZI6Xf5A2… Moreaand se RADIODRAMA op RSG het interessante agtergrondinligting. KYK HIER en LUISTER MOREAAND 20H00! @kobusburger @Kaz_McFadden @MandiDPB @SuePyler @Mr_Headger @zarsg @ATKVSA @EsteGross @OppermanJeremy #drama #afskopdrama 📻🎭‼️‼️‼️🛵🛒💞
Mandi du Plooy Baard retweeted
Onthou: @zarsg se 1ste Radioteaterseisoen v 2018! Dit begin volg Donderdagaand 5 April om 20h00 met Erica Harris se wendrama 'Oorlewing - C-Blok'. Met d talente van @Kaz_McFadden Franci Swanepoel @MandiDPB en Richard van der Westhuizen. Die regisseur is @rsgjacob 🎭 @kobusburger
Mandi du Plooy Baard retweeted
Met @Kaz_McFadden Franci Swanepoel @MandiDPB en Richard van der Westhuizen. Die regisseur - @rsgjacobs 🤠 @kobusburger
Mandi du Plooy Baard retweeted
Donderdag 5 April is die aand! Skakel van 20h00 af in @zarsg vir RSG se 1ste Radioteaterseisoen wat dan begin. Erica Harris se 'Oorlewing - C-Blok' word eerste uitgesaai, en dan volg nog drie maade se stories, stories, stories.... @Kaz_McFadden @MandiDPB @cwjrsg @anrichherbst teapawt.net/kobusburger/status/975…
You’re unable to view this Post because this account owner limits who can view their Posts. Learn more
Mandi du Plooy Baard retweeted
As jy vanaand se #radioteater op @zarsg gemis het, het jy erg uit gemis! Baie drama en ‘n massiewe kinkel! SPIEËLBEELD is ‘n wenner!
Dankie vir die lekker vermaak! 📻♥️
@Donnalee_R @ivanbotha17 @Cindyswaan @EloiseCupido @karenwvs @cwjrsg @zarsg @MandiDPB #spieëlbeeld
Mandi du Plooy Baard retweeted
Skakel vanaand in vir ń regte soen op radio. 20:00 op @zarsg SPIEËLBEELD geskryf deur Ronel Mostert en regie deur @cwjrsg. @Donnalee_R @Turksvy @EloiseCupido @Cindyswaan @MandiDPB – at Johannesburg, South Africa
Mandi du Plooy Baard retweeted
Excited to announce @sinkmovie is releasing in the UK and the US on @FlixPremiere! Help us spread the word among family and friends abroad.
Mandi du Plooy Baard retweeted
Vanaand is die aand! Kom kuier saam met my & @MandiDPB in @MenlynMaine Pta ! RSVP aan Graffiti Books (R60)! Sien julle daar 18:00! #mystory






















