Melissa (@MelissaBotha) header
Melissa (@MelissaBotha) profile picture

Ek's nie skaam nie, ek's net gemanierd. Ek's nie soet nie, ek het net my waardes.

Joined June 2012
Ek wou vir jou gesê het "ek's 'n gemors oor jou" maar jy't my dan teen jou gewaarsku,hoe kan dit dan jou skuld wees?
Die wêreld nodig meer mense soos jy.
1
1
My sin vir humor is heeltemal te droog vir hierdie hartseer samelewing.
1
1
&when the phone call finally ends, you tell me thanks for being a friend. I'm stuck in the friendzone again.
Daar's min ding so vervelig om te leer soos dit wat jy klaar geleer het nie. #eindeksamen
"@disneywords: I never get my hopes up so I never get let down. –Eeyore" @morneqqq DIS JY UITGEKNIP!!!
We belong, we belong together.
How could this happen to me?
Ek wens kanker het nie bestaan nie.
5
3
He'll break your heart&have you loving him at once.
Meisies logika: trek die kortste broekie aan, dan loop&trek jy jou broek af.
Gewone klere hierdie tyd van die jaar. Mag my kleredrag my gatvol vir skool wees weerspieël. #tshirt en #visplakkies.
Ek klink al deesdae soos 'n ou tannie, maar magtig man, moenie tydens my fliek kom sit en stry in dieselfde kamer as ek nie.
2
"Eendag" gaan darem maar 'n belaglike besige dag wees.
1
1
Ek sal heel middag lê&slaap en vanaand sal ek in die bed klim en weer slaap, want ek kan.
Fisio: "Trap op jou voet en voel die pyn." dis agv die pyn dat ek by jou is!
Eksamen-Bybelversie: "Te veel studie ooreis die liggaam" - Prediker 12:12 #diswatdiebybelsê #swartopwit #wiekandaarmeestry #desemberkomasb
3
2
Ek sou graag my beste vriendin wou bel en my hartseer met haar deel, maar ek besef ek kan nie want ek het haar al lankal verloor..
6
4
"Jesus is my alles." *kry 'n ou/meisie* "Jy's my alles, my skat." *breek op* "Jesus is my alles." Sien die probleem?
1
22
15
Ek's nie sommer negatief teenoor my skool nie, maar vandag het ek myself 'n minimum van 20keer hoor sê "Fucked up skool, Fucked up skool."