MuisRadio (@MuisRadio) header
MuisRadio (@MuisRadio) profile picture

Huis-Marais se nommer 1 radiostasie!

Huis Marais, Ou-Gebou
Joined August 2014
Verlore foon gevind. Kom haal dit af in die muisradio ateljee. #leeskamer #narugby
Vanand is dit daai tyd van die jaar waar die ou manne bietjie nostalgies raak. #Hanedinee #gatjoumis #wiljybietjielê
Vaatjie praat weer, en weer, en weer. #brandwynbrieke #Muisvergadering
Rennie los vir a3 allen in die kamer en join huis vergadering. #Muisvergadering
"Kinders in koshuis moet deelneem" #wianvirprim #Muisvergadering
David Stevens teen Pieter prim vir sluiper van die jaar. #Muisvergadering
Rook van gras is verbode. #Muisvergadering
May the odds forever be in your favour. #Muisvergadering
Gesels saam op MuisRadio, @HuisMarais se no.1 radiostasie . #MR_69 #huisnuus