Pieter Venter (@pieterv3) profile picture
Joined September 2012
Pieter Venter retweeted
Vanand is dit daai tyd van die jaar waar die ou manne bietjie nostalgies raak. #Hanedinee #gatjoumis #wiljybietjielê
Prim en O/Prim sirkus vanaand! tyd om die bestuur oor te gee aan die nuwe manne @PStofberg #stemvirnwen #cpf
1
1
Steinhoff @HuisMarais klop Steinhoff @Simonsberg1956 (45-5) #1steliga
7
2
Well done @HuisMarais met die wen! Great comeback! Goeie karakter! #voloprugbykouebier #cpf
Jackhammers is my lewe
1
Lekker dat almal uiteindelik in die Huis kan bly! @HuisMarais #langwag #cpf
Francois Houghaard takes more selfies than gaps these days. Priorities son.
9
109
27
Altyd lekker as ek en @PStofberg rustig sit en tv kyk en daar kom n waterval uit die leeskamer se dak #absurd #bouwerkkanmaarklaarmaak
1
1
2
Pieter Venter retweeted
Waterkloof 2 het die hele lockdown affere bietjie te letterlik opgeneem #tollieslockdownisgenoeg #CMaxlockdown #joemongrol
4
1
More loop almal weer klas net vir die aircon #bloedigwarm
2
1
Coenie Oosthuizen can't be neknominated because he doesn't have a neck.
1
76
27
@drikus92 dis nou vir my lekker om te hoor terwyl ek ini bib sit en nog moet terug stap #papnat
Mense maak klaar met eksamen en ek het nogi eers 'n vak geskryf nie #LLBliksem
1
1
Ok net my luck dat die ADHD kinders langs my sit in die ss #sitbietjiestilman #meerkatsindroom
Met die reen voel dit soos Junie eksamen. Net jamr ons skryf nie net oor helfde vani jaar se werk nie #jaarvakke