NG Kerk retweeted
SGV Moderator wys op Calvyn wie se wapen 'n brandende hart in 'n offerende hand was. Ons passie is liefde, ontvlam deur die Gees. #ngkerk
NG Kerk retweeted
Môre is Donderdag. Hoop vir 'n see van swart by #NGkerk sinode #ThursdaysinBlack
NG Kerk retweeted
Zander vd Westhzn stel NG Kerk se wetenskaplike jeugnavorsing, gepubliseer as Skokkend Positief, bekend. Verdere navorsing nodig. #ngkerk
NG Kerk retweeted
Replying to @NGKerk
@NGKerk #algsinode Kobus Schoeman: hoe meer missionaal, hoe beter die finansiele moontlikhede.
NG Kerk retweeted
Ds Nelis Janse van Rensburg aangewys as die nuwe moderator van die @NgKerk #AlgemeneSinode2015. @Netwerk24Berig
NG Kerk retweeted
We thank God for Mandela - an obituary by Archbishop Emeritus Desmond Tutu ow.ly/rvmaB
NG Kerk retweeted
RT @Oikoumene: Participants connect assembly theme to their realities http://t.co/cMnd92LZ8l #WCC
NG Kerk retweeted
#wcc2013 We must push boundaries on issues of sexuality, stigma & rights. We must be barricades against exclusion.
NG Kerk retweeted
"Open the gates of righteousness!"Opening worship just started! #wcc2013
NG Kerk retweeted
Die #ngkerk sinode dek met duidelike prosesbesluite die kerkordelike tafel vir helder stelreëls oor hoe die herenigde kerk gebore gaan word.
NG Kerk retweeted
Ds. Evert Overeem van PKN Nederland: God altyd groter as wat ons dink, toe NGKerk en VGKerk by PKN sinode saam Nagmaal bedien het #ngkerk
NG Kerk retweeted
'n Aangrypende verhaal oor die impak van 'n #ngkerk gemeente in Port Elizabeth, deur Neels Jackson fb.me/YGGrR6rR
NG Kerk retweeted
#ngkerk By die streeksinodes se groeteboodskap val dit op hoe baie sinodes die simbool van 'n boom kies.
NG Kerk retweeted
Oor 18 maande het ons hard voorberei om gasheer te wees vir die Algemene Sinode van die #NGKerk. Sondag is dit sulke tyd. Welkom almal!
NG Kerk retweeted
Dr. Wim Dreyer is verkies as voorsitter van die Kommissie van die AKV by die #70AKV.
NG Kerk retweeted
Investing in female leadership is the best way to end violence against women & girls. via @UNWomen’s Lakshmi Puri uni.cf/11XzCJb
NG Kerk retweeted
AACC praat oor Afrika se nood NG Kerk vir eerste keer daar kerkbode.co.za/aacc-praat-oo…

















