Pinned Tweet
Ek plaas nie gewoonlik my foto iewers nie maar as jy in die politiek in gaan het jy seker nie meer 'n keuse nie. Na baie harde werk is ek offisieël nou kandidaat in wyk 100 vir die VF Plus. Hierdie is 'n nuwe uitdaging vir my so kom ons kyk hoe gaan dit 🙏
Daar is 'n week oor tot stemdag, ek bid vir krag vir al my mede VF Plus kandidate, ons leiers en al die VF mense op kantoor wat almal so hard werk vir ons. Mag die Here ons seën met genade en krag om te voltooi wat ons begin het soos Hy tot nou doen. Die Here is by ons @VFPlus
My kind het vir die eerste keer al ons bale gesien en dit so geniet om rond te rol. Nou is daar meer gras as kind 🙈
Is daar iemand wat by 'n Binnelandsesake 'n tydelike ID geweier is onlangs. Ek het iemand vandag uit my wyk met wie dit gebeur het en dit oorgehandig aan VF Plus om iets te doen. Hulle mag dit NIE doen nie, elke mens het 'n reg om te stem. Laat weet my, ons sal help VF Plus 💚💚
Let us see change in service delivery on 4 November 2026. No party has delivered in 30 plus years, let the VF Plus show you how it is done. The time is NOW 💚💚 Let us join hands and GO GREEN!! Vote VF Plus
Vandag het die VF Plus 3500 liter water aan Ekangala besorg. Wyk 104. 'n Ouetehuis het ook water gekry 🙏
ALL PARTIES start with ZERO when voting starts, there is no such thing as a small party, the BIG party will manifest when the people cast their votes. If people vote VF Plus as so many are indicating then the VF Plus will be the BIG party, let us do this VOTE VF PLUS 💚💚💚
Die VF Plus 10 punt plan reguit uit ons manifes. Stem vir groen, stem vir beter dienslewering deur 'n party met waardes en beginsels en nie leë beloftes nie. Dit is tyd vir verandering 💚💚
Mooi dag vir almal
God is in beheer en ek dink mens besef dit eers wanneer Hy jou wys. Jy moet jou deel doen maar jy kan nie Syne doen nie, net Hy kan. Moenie tyd, krag en energie op Sy deel mors nie, dis tevergeefs.
Ons kort vrywilligers in wyk 100, as jy in of naby die Rayton/Cullinan area is en kan help, whatsapp asb vir Tercia. ASB mense, ons kort hulp 💚💚
























