The Langeberg Municipality squandered nearly R300 000 of ratepayers' money on a disciplinary inquiry into the former Freedom Front Plus (VF Plus) Deputy Mayor, Johnny Steenkamp – a process that ultimately came to nothing.
The DA and its coalition partners initiated the inquiry in June 2024.
_______________
Die Langeberg-munisipaliteit het byna R300 000 van belastingbetalers se geld vermors op ’n dissiplinêre ondersoek teen die voormalige VF Plus-onderburgemeester, Johnny Steenkamp – ’n proses wat uiteindelik op niks uitgeloop het nie.
Die DA en sy koalisievennote het in Junie 2024 met die ondersoek begin.
_______________
Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here:
tinyurl.com/463fcmsx
(Scroll down for English)
Die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November kan die politieke landskap in die Midvaal-plaaslike munisipaliteit (De Deur/Walkerville, Eikenhof, Meyerton, Vaal Marina) verander.
Indien die DA sy volstrekte meerderheid verloor, sal die keuse van ’n koalisievennoot deurslaggewend wees vir die munisipaliteit se toekomstige stabiliteit en dienslewering.
_______________
The local government elections on 4 November could change the political landscape in the Midvaal Local Municipality (De Deur/Walkerville, Eikenhof, Meyerton, Vaal Marina).
If the DA loses its absolute majority, selecting the right coalition partner will be decisive in determining the Municipality's future with regard to stability and service delivery.
_______________
Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here:
tinyurl.com/2htn7zzt
❗️Verkiesing 101: Ons is amper oppad stembus toe, weet jy hoekom daar 'n verkiesing plaasvind én waarvoor jy stem? 🗳️
❗️Election 101: We are almost heading to the polls, do you know why an election is taking place and what you are voting for? 🗳️
VRYHEIDSFRONT PLUS retweeted
Corné Mulder antwoord Koos Malan Maandag 26 Oktober 2026 xitter.cf/i/broadcasts/1aKbdEWqZ…
VRYHEIDSFRONT PLUS retweeted
Kallie maak kennis met ... Willie Spies,VF Plus se burgemeesterskandidaa... youtu.be/4Jev_8GGzxA?si=xg9P… via @YouTube
Politiek gebeur met jou of sonder jou, die vraag is - gaan jy deel wees daarvan? Die Vryheidsfront Plus se jeug het reeds daardie besluit geneem!💚💪
❗️Stem op Al die stembriewe beslis VF Plus!🗳️ @MulderCorn
Wanneer ’n gebarste rioolpyp die drinkwater van duisende Tshwane-inwoners kan besmet, is dit nie net ’n tegniese fout nie – dit is ’n duidelike teken van nalatigheid en swak instandhouding.
_______________
Lees die volledige verklaring hier:
tinyurl.com/5xmss3tu
When a burst sewage pipe contaminates the drinking water of thousands of Tshwane residents, it is not merely a technical fault – it is a clear sign of negligence and poor maintenance.
Read the full statement here: tinyurl.com/5xmss3tu
Not sure who your VF Plus candidate is? Find out in under a minute!
Type in your first name, surname and ID number and see who is your ward candidate. It is time, go vote on 4 November VF Plus!🗳️💚
Weet jy wie jou VF Plus-kandidaat is? Vind binne ’n minuut uit!
Tik jou naam, van en ID-nommer in en sien wie is jou wykskandidaat. Dit is tyd, stem op 4 November VF Plus!🗳️💚 @MulderCorn @Willie_Spies @RenaldoGouws
Die VF Plus veroordeel die optrede van amptenare en lede van die Tshwane-metropolisie (TMPD) wat Woensdag die elektrisiteit by die Paul Kruger-kinderhuis in Villieria onwettig ontkoppel het, ten sterkste. Dit grens aan misdadigheid.
Die amptenare het die kragboks oopgebreek en die hoofstroombreker met geweld verwyder oor beweerde wanbetaling.
_______________
Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here:
tinyurl.com/sdse98ra
Die mediumtermyn-begrotingsraamwerk (MTBR) van die minister van finansies, Enoch Godongwana, gee aandag aan die land se ekonomiese werklikhede wat drasties verander het sedert die begroting in Februarie ter tafel gelê is, hoofsaaklik weens die internasionale olieprysskok.
Hierdie werklikheid sluit in baie laer as verwagte ekonomiese groei, hoër as verwagte inflasie en gebrekkige dienslewering. Lewensonkoste het deur die jaar buitensporig gestyg, met veral die geweldige verhoging in brandstofpryse wat groei demp en Suid-Afrikaners verarm.
_______________
Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here:
tinyurl.com/yj47cvye
Die VF Plus het vandag teen die Mogale City-plaaslike munisipaliteit se voorgestelde 2026/27-begrotingsaanpassing van R160 miljoen vir waardevermindering en batevermindering gestem weens onvoldoende inligting om die noodsaaklikheid en omvang van die aanpassing behoorlik te beoordeel.
Inwoners van Mogale City het die reg om te weet hoe hul belastinggeld bestuur word en waarom so ’n beduidende aanpassing nodig geword het.
_______________
Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here:
tinyurl.com/mryh3y9f
Die Thaba Chweu-plaaslike munisipaliteit se voorgestelde finansiële herstelplan wek ernstige kommer aangesien dit berus op aannames waaroor daar nog nie voldoende bewyse aan die raad voorgelê is nie.
Luidens die jongste verslae staar die munisipaliteit 'n onbefondsde begrotingstekort van sowat R1,04 miljard in die gesig.
_______________
Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here:
tinyurl.com/3x28ku36
















