
Snr joernalis @Landbou. My tweets word nie noodwendig deur my werkgewer onderskryf nie. RT's is nie noodwendig 'n onderskrywing nie.
Mooi River, South Africa
Joined August 2011
- Tweets26.3K
- Following352
- Followers3.1K
- Likes28.5K
Lloyd Phillips retweeted
Maak jou boerdery toekomsbestand met Landbou24.
Registreer jou plaas vandag gratis en kry toegang tot voordele. Sluit aan by die Landbou24-ekostelsel en lê die digitale grondslag vir slimmer handel.
Leer meer: landbou.com/produkte-en-dien…
Lloyd Phillips retweeted
Namibië het ’n drie maande lange inentingsveldtog teen bek-en-klouseer in aangewese gebiede van die Karasburg-staatsveeartsdistrik gelas. Beeste, skape, bokke en varke in dié gebiede moet drie keer ingeënt word.
landbou.com/bedrywe/diere/dr…
Lloyd Phillips retweeted
Die sowat 6 600 beeste wat tot 280 dae ná hul beplande slagdatums in Botswana se twee grootste private voerkrale gestrand was, word uiteindelik, stadig maar seker, geslag.
landbou.com/bedrywe/diere/bk…
Lloyd Phillips retweeted
Die saak teen twee mans wat Donderdagoggend op Ottosdal in die hof verskyn het in verband met die moord op Hannetjie van Zyl (55) op 5 Oktober vanjaar, is tot Dinsdag 20 Oktober vir ’n moontlike formele aansoek om borgtog uitgestel.
landbou.com/bedrywe/bedryfsa…
Lloyd Phillips retweeted
Vriende in die boeregemeenskap het die vermoorde Hannetjie van Zyl (55) se familie ondersteun tydens die roudiens wat in Wolmaransstad in Noordwes vir haar gehou is. Van Zyl is dood ná ’n aanval op haar by die plaashek van Doornpan net buite Ottosdal.
landbou.com/bedrywe/bedryfsa…
Lloyd Phillips retweeted
Die voorgestelde regulasies oor diere-identifikasie wat onlangs vir openbare kommentaar oopgestel is, is ongeldig omdat dit kragtens die verkeerde wet opgestel is, sê die rooivleisbedryf.
landbou.com/bedrywe/diere/be…
Lloyd Phillips retweeted
Ilse Lombard, wat al jare lank aan die Royal-skou se bokkompetisies deelneem en pryse wen, het haarself vanjaar oortref. Twee van haar boerbokke het die titels van algehele grootkampioenram en algehele grootkampioenooi gewen.
landbou.com/bedrywe/diere/il…
Lloyd Phillips retweeted
Spanning tussen Suid-Afrika se melkprodusente en -kopers oor die plaashekprys van melk neem toe.
landbou.com/bedrywe/diere/ko…
Lloyd Phillips retweeted
’n Superlamkarkas is Saterdagmiddag op die karkasveiling van die Royal-landbouskou in die KwaZulu-Natalse Middelland vir R110 580 verkoop, terwyl die duurste beeskarkas R21 929,60 behaal het.
landbou.com/bedrywe/diere/la…
Lloyd Phillips retweeted
Die boeregemeenskap in Mpumalanga se Amersfoort-distrik is gevra om hul veiligheidstelsels na te gaan nadat ’n voormalige plaaswerker na bewering gyselaars geneem, een persoon doodgeskiet, nog een ernstig gewond en daarna sy eie lewe geneem het.
landbou.com/bedrywe/bedryfsa…
Lloyd Phillips retweeted
Die polisie soek nog na ’n derde verdagte ná die moord op Hannetjie van Zyl van die Ottosdal-distrik in Noordwes. Twee verdagtes is geïdentifiseer en het reeds in die hof verskyn.
landbou.com/bedrywe/bedryfsa…
Die eerste dag van vanjaar se Royal-skou op sy nuwe terrein in die Howick-distrik in KwaZulu-Natal se Middelland het nat en koel begin. Dit het egter nie deelnemers en beoordelaars in die verskillende bees- en skaapafdelings se vetvee- en raskompetisies afgeskrik nie. @landbou
Lloyd Phillips retweeted
Leiers, lede en ondersteuners van die Royal Agricultural Society of Natal (Ras) het op Dinsdag 6 Oktober die 175ste bestaansjaar van dié vereniging in die KwaZulu-Natalse Middellande gevier.
landbou.com/bedrywe/skoue/ro…
Lloyd Phillips retweeted
Bek-en-klouseer (BKS) het KwaZulu-Natal se melkbedryf miljoene rande, maande se onsekerheid en groot emosionele spanning gekos.
landbou.com/bedrywe/diere/bk…
Lloyd Phillips retweeted
Suid-Afrika se suiwelwaardeketting kon die landwye uitbreking van bek-en-klouseer (BKS) die afgelope jaar danksy samewerking die hoof bied. Produksiekoste is nou boere se grootste prioriteit.
landbou.com/bedrywe/diere/su…
Lloyd Phillips retweeted
In ’n nuwe era waarin handel as wapen gebruik word, maan die politieke ontleder Daniel Silke makadamiakwekers om verby tradisionele ooreenkomste te kyk, te outomatiseer en hul wêreldmarkte onmiddellik te diversifiseer om te oorleef.
landbou.com/bedrywe/tuinbou/…
Lloyd Phillips retweeted
Suid-Afrika se rooivleisbedryf verwelkom die markgeleenthede wat veeartsenykundige prosedurekennisgewing 61 (VPN 61) bied.
landbou.com/bedrywe/diere/vp…
Lloyd Phillips retweeted
André van Rensburg sal sy 40ste verjaardag in ’n hospitaalbed in Amerika deurbring nadat hy Maandag ernstige brandwonde in ’n rys-en-graanvervoerband opgedoen het.
landbou.com/leefstyl/sa-plaa…
Lloyd Phillips retweeted
KZN FARMERS – BOOK YOUR SEATS NOW!
Do you want to better understand the financial side of your farming business?
Join African Farming for our Finance for Farmers Workshop on 22 October 2026 in Umzimkhulu.
Come and gain practical insights on:
• Access to finance
• Financial management
• Risk management and insurance
• Building a finance-ready farming business
• Networking with other farmers and industry experts
This is a full day focused on helping you farm smarter, grow your business and make better financial decisions.
22 October 2026
Mfulamhle (Selweni Hall), Selweni Village, Umzimkhulu, KZN
09:00 | Registration from 08:00
Seats are limited, register now!
To register and book your seat, use this link forms.gle/VeJw1Nh3MsPQW6NH7 or email [email protected].
📞 Grant Solomon: 071 914 7685
📧 [email protected]
📞 Apollo Bomvana: 067 217 0190
Farm smarter. Farm better. Farm with purpose.
Lloyd Phillips retweeted
Die nasionale departement van landbou stel voor dat spesifieke vereistes vir vryloopproduksie uit bestaande regulasies oor pluimveevleis geskrap word. Die publiek kan kommentaar op dié voorstelle lewer. landbou.com/bedrywe/diere/ve…


