Suléne Pilon (@SulenePilon) header
Suléne Pilon (@SulenePilon) profile picture

I am not what you think I am. You are what you think I am.

Pretoria, South Africa
Joined July 2009
Photo by Suléne Pilon (@SulenePilon)Photo by Suléne Pilon (@SulenePilon)Photo by Suléne Pilon (@SulenePilon)Photo by Suléne Pilon (@SulenePilon)Photo by Suléne Pilon (@SulenePilon)Photo by Suléne Pilon (@SulenePilon)Photo by Suléne Pilon (@SulenePilon)Photo by Suléne Pilon (@SulenePilon)Photo by Suléne Pilon (@SulenePilon)Photo by Suléne Pilon (@SulenePilon)
Lesing 2 en 3: In die opsomming van hierdie lesings het @SulenePilon ’n kort oorsig aangebied oor die inhoud van die AWS, met spesifieke verwysing na verskille tussen die 2017-AWS en vorige uitgawes. litnet.co.za/tk-lesing-2-en-…
1
3
53
Só herbedink Taalkommissie standaardtaal vir Afrikaans maroelamedia.co.za/afrikaans… via @maroelamedia
7
7
402
As kommissie van die @SAAkademie is die TK se opdrag die kodifisering van “algemene, geskrewe Afrikaans”. Só sal ons voortaan na dié gestandaardiseerde skryfvariëteit van Afrikaans verwys. 3/4
4
4
212
Die einde van Standaardafrikaans? Dankie aan @heintweets (gesprekleier) en die paneel, Gerda Odendaal (@DieWoordeboek), Rudolf Stehle (@Netwerk24) en Ria Olivier (@Taalraad), wat dié onderwerp aangedurf het. 2/4
3
1
169
Die Taalkommissie se derde sitting vir 2023 is Dinsdag afgesluit met ’n hibriede seminaar oor “Standaardafrikaans”, “herstandaardisering” en wanpersepsies omtrent beide. 1/4 @SAAkademie
4
5
213
Suléne Pilon retweeted
. @Murray_LaVita voer met my ’n onderhoud, vandag op @Netwerk24 Dankbaar. #Afrikaans #woordeboeke #30Jaar
3
4
209
Hoe gemaak met standaardtaal? Vir ’n paneelgesprek oor dié netelige kwessie, en ’n oorsig van die TK se werksaamhede, nooi ons jou hartlik uit om op Dinsdagoggend 6 Junie 2023 by ons aan te sluit. RSVP voor 1 Junie 2023 by die onderstaande skakel. taalkommissie.co.za – at Potchefstroom, South Africa
1
3
98
Is jy 'n taalwerker of navorser wat jou toespits op die taalpraktyk? Oorweeg dan die volgende geleentheid van die Suid-Afrikaanse Vertalersinstituut (SAVI) om jou navorsing met 'n gehoor vol kundiges in die veld te deel. – at Potchefstroom, South Africa
1
1
56
Is jy 'n student of navorser wat jouself besig hou met die beskrywing van enige deel van die Afrikaanse grammatika? Besoek die volgende webblad vir meer inligting oor vanjaar se Afrikaansgrammatikawerkwinkel (AGW): viva-afrikaans.org/portale/i…. – at Potchefstroom, South Africa
1
1
48
🧠 Did you know that some people can't visualize images in their mind? It's called #aphantasia, and it affects about 3-5% of the population. Are you one of them? #MindWonders
11
3
1
33
29,559
Suléne Pilon retweeted
If you know what you want, why are you waiting?
92
363
61
2,129
235,431
Stappe moet [gedoen/geneem] word om beurtkrag te beëindig. Watter een is reg? Luister wat sê @SulenePilon omny.fm/shows/op-en-wakker/t… @zarsg @inastrydom @viva_afrikaans
18%stappe doen
82%stappe neem
11 votes • Final results
2
1
294
Suléne Pilon retweeted
Kan taalkundige beginsels gebruik word om die werk van ‘n kletsbot te identifiseer? Luister om 11:05 in #Taaldinge met @inastrydom wat taalkundige prof. Ernst Kotze hieroor sê. #forensieselinguistiek
2
3
437
Suléne Pilon retweeted
For people with depression, regular exercise is often just as effective as medication at bringing relief. Latest Mind Matters essay by Susan Pinker. wsj.com/articles/exercise-ca… via @WSJ
75
6
307
44,162
Suléne Pilon retweeted
Kan taalkundige beginsels gebruik word om die werk van ‘n kletsbot te identifiseer? Luister Sondag in #Taaldinge met @inastrydom wat taalkundige prof. Ernst Kotze hieroor sê. #forensieselinguistiek
3
4
372