Suléne Pilon retweeted
Lesing 4: In die opsomming van die vierde lesing het @moniquerabe7 en @janaluther 'n oorsig gegee oor die proses wat die @Taalkommissie volg om die AWS te hersien, asook hoe dit verskil van ander taalhulpbronne. litnet.co.za/tk-lesing-4-die…
Suléne Pilon retweeted
Lesing 2 en 3: In die opsomming van hierdie lesings het @SulenePilon ’n kort oorsig aangebied oor die inhoud van die AWS, met spesifieke verwysing na verskille tussen die 2017-AWS en vorige uitgawes.
litnet.co.za/tk-lesing-2-en-…
Suléne Pilon retweeted
In haar rubriek skryf @janaluther oor spreektaal, skryftaal en die doel van die @Taalkommissie van die @SAAkademie #Afrikaans
netwerk24.com/netwerk24/stem… via @Netwerk24
Suléne Pilon retweeted
Hein WIllemse: Waar is Kaaps se staanplek? netwerk24.com/netwerk24/stem…
Suléne Pilon retweeted
Só herbedink Taalkommissie standaardtaal vir Afrikaans maroelamedia.co.za/afrikaans… via @maroelamedia
Suléne Pilon retweeted
As kommissie van die @SAAkademie is die TK se opdrag die kodifisering van “algemene, geskrewe Afrikaans”. Só sal ons voortaan na dié gestandaardiseerde skryfvariëteit van Afrikaans verwys. 3/4
Suléne Pilon retweeted
Die einde van Standaardafrikaans? Dankie aan @heintweets (gesprekleier) en die paneel, Gerda Odendaal (@DieWoordeboek), Rudolf Stehle (@Netwerk24) en Ria Olivier (@Taalraad), wat dié onderwerp aangedurf het. 2/4
Suléne Pilon retweeted
Die Taalkommissie se derde sitting vir 2023 is Dinsdag afgesluit met ’n hibriede seminaar oor “Standaardafrikaans”, “herstandaardisering” en wanpersepsies omtrent beide. 1/4 @SAAkademie
Suléne Pilon retweeted
. @Murray_LaVita voer met my ’n onderhoud, vandag op @Netwerk24 Dankbaar. #Afrikaans #woordeboeke #30Jaar
"Ek moet albei kan sien: die bos én die bome." @Murray_LaVita se onderhoud met @janaluther
#afrikaans @DieWoordeboek @Taalraad
netwerk24.com/netwerk24/stem… via @Netwerk24
Suléne Pilon retweeted
Hoe gemaak met standaardtaal? Vir ’n paneelgesprek oor dié netelige kwessie, en ’n oorsig van die TK se werksaamhede, nooi ons jou hartlik uit om op Dinsdagoggend 6 Junie 2023 by ons aan te sluit.
RSVP voor 1 Junie 2023 by die onderstaande skakel.
taalkommissie.co.za – at Potchefstroom, South Africa
Suléne Pilon retweeted
Is jy 'n taalwerker of navorser wat jou toespits op die taalpraktyk? Oorweeg dan die volgende geleentheid van die Suid-Afrikaanse Vertalersinstituut (SAVI) om jou navorsing met 'n gehoor vol kundiges in die veld te deel. – at Potchefstroom, South Africa
Suléne Pilon retweeted
Is jy 'n student of navorser wat jouself besig hou met die beskrywing van enige deel van die Afrikaanse grammatika? Besoek die volgende webblad vir meer inligting oor vanjaar se Afrikaansgrammatikawerkwinkel (AGW): viva-afrikaans.org/portale/i…. – at Potchefstroom, South Africa
Suléne Pilon retweeted
🧠 Did you know that some people can't visualize images in their mind? It's called #aphantasia, and it affects about 3-5% of the population. Are you one of them? #MindWonders
Suléne Pilon retweeted
This is big news.
More than 1.2 million children in Kenya, Malawi and Ghana have by now been immunised with the world's first malaria vaccine (RTS, S).
nation.africa/kenya/health/w…
Suléne Pilon retweeted
Stappe moet [gedoen/geneem] word om beurtkrag te beëindig.
Watter een is reg?
Luister wat sê @SulenePilon
omny.fm/shows/op-en-wakker/t…
@zarsg @inastrydom @viva_afrikaans
18%stappe doen
82%stappe neem
11 votes • Final results Suléne Pilon retweeted
Kan taalkundige beginsels gebruik word om die werk van ‘n kletsbot te identifiseer? Luister om 11:05 in #Taaldinge met @inastrydom wat taalkundige prof. Ernst Kotze hieroor sê. #forensieselinguistiek
Suléne Pilon retweeted
For people with depression, regular exercise is often just as effective as medication at bringing relief. Latest Mind Matters essay by Susan Pinker. wsj.com/articles/exercise-ca… via @WSJ
Suléne Pilon retweeted
Kan taalkundige beginsels gebruik word om die werk van ‘n kletsbot te identifiseer? Luister Sondag in #Taaldinge met @inastrydom wat taalkundige prof. Ernst Kotze hieroor sê. #forensieselinguistiek
Suléne Pilon retweeted
Preskriptief beskou, 𝘯𝘦𝘦𝘮 'n mens natuurlik 'n besluit, maar in navolging van die Engelse konstruksie "make a decision", sien 'n mens al hoe meer mense besluite 𝘮𝘢𝘢𝘬.
Luister gerus na Dinsdag se Taalrubriek met @SulenePilon op @zarsg: omny.fm/shows/op-en-wakker/t…. – at Potchefstroom, South Africa


















