Vocal Events (@VocalEvents) header
Vocal Events (@VocalEvents) profile picture

Artist & Event Management

South Africa
Joined April 2015
Photo by Vocal Events (@VocalEvents)
Vocal Events retweeted
Hier is ons seun, Dawid Nel. n Absolute wonderwerk van die Vader af. Gebore 22 Nov. Met geboorte was die 1 ste liedjie wat hulle kliphard vir hom in die teater gespeel het, Hardekole! Wat n voorreg.
15
11
2
186
Kry jou swaai vinnig reg, want een van ons gunsteling-byeenkomste van die jaar is om die draai. Ons verwys natuurlik na die Toks ’n Tjops Gholfdag. Bespreek jou 4-bal vandag, om teleurstelling te voorkom. Sit ook solank jou verlof in vir Dinsdag, 30 Oktober. @kykNETtv
2
4
Happy birthday to the wife today.... ❤ Lief vir jou my Anna. #ForBetterOrForWorse #celebration 💥
9
11
1
167
Vocal Events retweeted
Maak seker jy kom kuier saam met my en ander great kunstenaars 👉🏻 hierdie Saterdag 25Aug2018 by die @RocciRocks fees by Roodepoort Ruimsig Stadium. Ek is op die verhoog vanaf 15:15 sien julle daar!
5
7
Vocal Events retweeted
Vandag vat ek en my bakkie die pad Nietverdiend toe vir my show daar vanaand! Lekker in die hartjie van die Bosveld! Eks tevrede daarmee.. #hardekole #hardekolebrand #mannedisnvoorreg
1
4
8
Vocal Events retweeted
Moenie op vanjaar se HANKOOK Extreme Adventure Festival, op 1 en 2 September, uitmis nie. Kry jou kaartjies vandag by @Computicket . Vir meer inligting kontak Jacques op 083 520 5768 of vir Tobi op 073 757 8997. @kykNETtv #family #adventure #4x4 #music #mtb #goldenoldies #food
2
5
Moving down he chart. @KurtOfficial is this weeks no.9 with 'Alle Paai Lei Na Liefde' on the #JacaTop20.
3
6
Vocal Events retweeted
Ek is hierdie Saterdag 28Julie by Montana Family Market. Vertoning begin 14:00. Bring jou hele gesin en kom kuier saam! Sien jou daar!
1
6
1
15
Vocal Events retweeted
Ek was deel van n hele klomp ongelooflike feeste in Junie, baie dankie @Innibosfees @AfrisaamFees @SuperNaweek @SPAR_Wildsfees wat n vooreg!! Ek dink dis nou weer tyd vir n paar nuwe Somer treffers, mmm.....hier kom n ding😁🎼👊@huisgenoot @jacarandafm
3
5
26
Die bokke het Suid-Afrika weereens trots gemaak hierdie naweek in ‘n klipharde wedstryd teen die Engelse. Wat dink julle is die sleutel tot Rassie Erasmus se sukses met die Springbok-span? #Springbokke #rugby #kliphard #coach #wen #watisdiegeheim #ToksnTjops #comeback @kykNETtv
6
3
18
Het jy al vir #DieKontrak ingeskryf? Jy kan 'n platekontrak by Coleske Artists wen en vanjaar by Afrikaans is Groot optree. Die kenners, wat 'n oog oor die mentors en deelnemers gaan hou, is @CorleaBotha, @TheunsJordaan en @BarryPret79. Moenie uitmis nie: bit.ly/2GM3v6y
6
7
Hierdie tyd verlede week was die senuwees klaar… instagram.com/p/BkCsX0SAMfr/…
1
5
Replying to @bobbyvjaarsveld
@bobbyvjaarsveld 24 Junie om 14:30 by @DiepindieBerg Restaurant in PTA. Besprekings 👉 diepindiebergrestaurant.co.z…
1
2
Twee van SA se mees gewildste manlike kunstenaars gaan op 4 November die @PiekniekMusiek-gehoor vermaak 👉👉 afrmusieknuus.co.za/2018/06/…
3
4
WATCH: Kurt Darren’s children meet adventurous Peppa Pig bit.ly/2y4SONe. JacaBreakfast
3
1
18
We’re getting closer to the Vodacom SuperRugby Final and it’s going to be epic!Join me and Vodacom Red on the exclusive Vodacom SuperRugby #RedFinalTour,wherever it is played.Register your entry here:vodacom.co.za/redrewards #RedExpectMore
2
16
54
Kurt Darren nooi JOU om die Dansvloer aan die brand te kom dans by Afrisaam Fees 2018!! Kry jou kaartjies NOU by [email protected] @KurtOfficial #afrisaamfees2018 #danssaaminafrikaans
1
8
16
#JacaSATop20 Veels geluk aan @MoniqueSteynSA! ‘Vure Brand’ is nommer 1 op die SA Top 20 met @carlamackenzie7 vir die tweede week in ‘n ry!
3
1
11
Vocal Events retweeted
Rockwood teater Parkview Woensdag 6 Junie 7pm Bespreek nou!
6
1
17