FAK (@dieFAK) header
FAK (@dieFAK) profile picture

Die FAK is ’n toekomsgereigte kultuurorganisasie wat ’n tuiste vir die Afrikaanse taal en kultuur bied en ons trotse Afrikanergeskiedenis positief bevorder.

Suid-Afrika
Joined January 2012
Photo by FAK (@dieFAK)Photo by FAK (@dieFAK)Photo by FAK (@dieFAK)Photo by FAK (@dieFAK)Photo by FAK (@dieFAK)Photo by FAK (@dieFAK)Photo by FAK (@dieFAK)Photo by FAK (@dieFAK)Photo by FAK (@dieFAK)Photo by FAK (@dieFAK)
Pannefees die Naweek met @NicholisLouw @charlizeberg @Zamudio_SA @Ricusnel1 en vele meer #Brakpan @pannefees2016 Kaartjies nou beskikbaar!
12
8
Ons skop die vakansie af 10:30 Saterdag vir die kleinspan. Die rygby afskop is eers 17:00. Baie tyd om nog by die TV of Loftus te kom.
2
2
FAK retweeted
'Grondwetlike krisis' oor inheemse tale. #eNuus @my_FAK enca.com/media/video/grondwe…
3
2
Replying to @dieFAK
@my_FAK Om te #bou neem tyd. Onderhou bestaande Universiteite terwyl ons privaatinstellings bou @AkademiaSA @Willie_Spies – at Pretoria, South Africa
1
1
Replying to @dieFAK
@my_FAK Paneelbespreking #Afrikaans #Universiteit @AkademiaSA Waar pas privaat hoër onderwys in?
1
1
Prof. Danie Goosen, Voorsitter van @my_FAK #Universiteitswese
Sou dié wou hoor RT @my_FAK: Adv. Jan Heunis @GelykeKanse #Universiteitswese
1
2
4
#Universiteitswese @GelykeKanse Die taal wat mense praat het niks te doen of mense goed of boos is nie.
1
2
Replying to @dieFAK
@my_FAK Prof. Fika v Rensburg aan die woord. #Afrikaans #NasionaleBate @AkademiaSA @NWUPUK
1
2
Ons moet fokus op interkulturaliteit #Universiteitswese - Prof. Fila Janse van Rensburg @NWUPUK @maroelamedia @eNuus
#Universiteitswese Elke mens moet wil verander #transformasie Prof. Fika Janse van Rensburg @NWUPUK
Prof. Fika Janse van Rensburg-Afrikaans as nasionale bate behou en uitbou @NWUPUK #Universiteitswese
1
2
Vanoggend se konfersensie begin met Christoff van Wyk wat die verwelkoming behartig #Universiteitswese
#Kultuurkoerant 8:20 - Soek jy iets om te doen, soos môre se Magical Medieval Fayre? @my_FAK se Johann vertel!
2
4
Ons kan nie meer wag nie! teapawt.net/hetta_m4events/status/…
Spyskaart wat jou na jou ma of ouma sal verlang by Kaboemfees hierdie naweek in Nylstroom. 26 &27 Aug. @ChefTiaan
Vier jou taal by #Pretoria se eerste Afrikaanse #kunstefees bit.ly/2aUP6c4 @my_FAK #Afrikaans
1
3
#Kultuurkoerant 8:20 - Johan van die @my_FAK maak jou kultuurkalender propvol pret en plesier!
1
1