Johan Fick retweeted
Replying to @InVisionApp
@InVisionApp @davidmalpass Enjoyed this ... definitely hit on key points and was more powerful with actual customers sharing the benefits.
Johan Fick retweeted
N boer het gewoonlik n hart was broos is. Maar dis ook gewoonlik die mees opregste hart wat jy sal vind.
Johan Fick retweeted
Die son moet sak vir die sterre om te skyn
'n hart moet breek om die mooi te sien in pyn
Johan Fick retweeted
Dis Saterdag en al rugby op die tv is tussen 2 ander lande.. Dis soos om hout en ys te kry en te kyk hoe braai 2 ander ouens.
Johan Fick retweeted
@sewendebrander
sy staar na my asof dit 'n doodsdreigement is, en glimlag asof sy haar geweer laai










