"Voetsek", or "voertsek", or "tsek"! The Dictionary of South African English notes the first usage in English already in 1837 in the spelling "voortzuk". #swearing #swearword #vloek #VoetsekMeghan #VoetsekMeghanMarkle
#VoetsekMeghan : "Voetsek" (or "voertsek") is an Afrikaans loanword in SA English and other SA languages, meaning "go away", and it is used as an expletive to express disgust. It comes from Dutch "voort zeg ik" ('away, I say').
Slegs DRIE dae oor om R2100 te wen - mailchi.mp/8d0eda09b4a4/sleg…
Wen 'n vinnige R2100'tjie met ons blitspeilings - mailchi.mp/e546a3b9368d/wen-…
Replying to @NerdyChristie
@NerdyChristie Just bought Science Blogging (#sciblogguide), which seems like a VERY interesting read. However, may I point out that the URL at the end of the preface is not working (anymore)?
Ek het pas begin met Kerneels Breytenbach se nuwe roman, Hond se gedagte. Wat 'n heerlikheid! En as ek dinge so kyk, dan is daar nie 'n beter tyd as om dit NOU te lees terwyl die Rugbywêreldbeker aan die gang is nie.
amzn.to/2ABRu2O via @amazon
5
Knyp gou 'n paar sekondes af, asseblief?
bit.ly/vloek-donders
#vloek
Dis Vrydag! Kom ons bak kop!
Annelize Visser se artikel in @vryeweekblad van 23 Augustus deser het my geïnspireer.
#skaapkop #afval
Soms maak die weglating van 'n dubbelpunt in 'n opskrif 'n reuseverskil ... #doktorsgraadprostitute
1
5
As jy google vir voorbeelde van "aan die voete van Gamaliël", maak Manuel Escorcio 'n onverwagse kameeverskyning.
2
Fassinerende nuwe bewyse oor die herkoms van Proto-Indo-Europees.
@SulenePilon
reddit.com/r/linguistics/com…
1
(1/) "Daar staan die twee, Esmé so koel soos kan kom met 'n ... klitser wat nogal soos 'n sex toy lyk in haar een hand, Jan breëbors langs haar met 'n koekroller omhoog. ... Selfs die name is suggestief. 'n Klit-ser en 'n koek-roller." Marita vd Vyver in @vryeweekblad
2
6
(2/) "En as klit-ser jou hoegenaamd nie aan 'n kittelaar herinner nie, dan is die alternatief (klits-er) steeds verdag. In die volksmond is klits ook 'n sinoniem vir die seksdaad, saam met naai eintlik die enigste wat vreedsame vroulike aksies oproep." – MvdV in @vryeweekblad
1
1





















