
ons sing saam met al die kampusse. #kykSER
hou daai noot op jou kampus
Joined July 2011
- Tweets562
- Following295
- Followers1.2K
- Likes24
Sêr retweeted
Beste eie komposisie vir damessêr gaan aan Marjolein van Kovsies @sernationals #serrenbosch
Sêr retweeted
Marjolein van Kovsies wen R3000 vir beste uitvoering van voorgeskrewe lied by @sernationals #serrenbosch
Sêr retweeted
Veritas van Kovsies wen eie komposisie met hulle Gebed vir Suid-Afrika @sernationals #serrenbosch
Sêr retweeted
Veritas van Kovsies wen beste uitvoering van voorgeskrewe lied @sernationals #serrenbosch
Sêr retweeted
Tweede plek in damesafdeling by @sernationals #serrenbosch gaan aan Marjolein van Kovsies.
Sêr retweeted
Algehele dameswenners van @sernationals #serrenbosch is Hippokrates van Universiteit Stellenbosch.
Sêr retweeted
Derde plek by @sernationals #serrenbosch in mansafdeling gaan aan Pieke van Universiteit Stellenbosch
Sêr retweeted
Naaswenners by @sernationals #serrenbosch is Sonop van Universiteit van Pretoria.
Sêr retweeted
Geluk aan Veritas van Kovsies met eerste plek in mansafdeling by @sernationals #serrenbosch
Sêr retweeted
Algehele wenners van Universiteitesêrfinaal is Veritas Mans van Kovsies @sernationals #serrenbosch
Sêr retweeted
ATKV-Universiteitesêrfinaal 16:00 op @kykNETMusiek @UPTuks @go2uj @matiesstudents @NWUPUK @UFS_Kovsies #sertainlyJozi ow.ly/CQlSp
Dis die laaste episode van @kykNETtv se @kykNETser vanmiddag om 4pm op kanaal 146!!! Moet dit nie mis nie! youtube.com/watch?v=e0TtCWv1…
Vang dit op @kykNETMusiek kanaal 146 die Donderdag. youtube.com/watch?v=e0TtCWv1…
Die @ATKVSA universiteite Sêr finale is die Donderdag op jou kassie. Dis n uur en n half episode van top sêr klanke youtube.com/watch?v=e0TtCWv1…
@woorde222 nationals sal die 16de Oktober uitsaai op TV.
Daarna sal ons dit op YouTube sit.
Vir almal wat gevra het, ons sal later die maand die volle @ATKVSA nationals Sêr Finale op Youtube laai.
