Sêr (@kykNETser) header
Sêr (@kykNETser) profile picture

ons sing saam met al die kampusse. #kykSER

hou daai noot op jou kampus
Joined July 2011
Photo by Sêr (@kykNETser)Photo by Sêr (@kykNETser)Photo by Sêr (@kykNETser)Photo by Sêr (@kykNETser)
Sêr retweeted
Beste eie komposisie vir damessêr gaan aan Marjolein van Kovsies @sernationals #serrenbosch
3
4
Sêr retweeted
Marjolein van Kovsies wen R3000 vir beste uitvoering van voorgeskrewe lied by @sernationals #serrenbosch
3
4
Sêr retweeted
Veritas van Kovsies wen eie komposisie met hulle Gebed vir Suid-Afrika @sernationals #serrenbosch
1
2
Sêr retweeted
Veritas van Kovsies wen beste uitvoering van voorgeskrewe lied @sernationals #serrenbosch
1
1
Sêr retweeted
Huis Erika van Tuks eindig derde by @sernationals #serrenbosch
Sêr retweeted
Tweede plek in damesafdeling by @sernationals #serrenbosch gaan aan Marjolein van Kovsies.
3
3
Sêr retweeted
Algehele dameswenners van @sernationals #serrenbosch is Hippokrates van Universiteit Stellenbosch.
4
7
Sêr retweeted
Derde plek by @sernationals #serrenbosch in mansafdeling gaan aan Pieke van Universiteit Stellenbosch
4
1
Sêr retweeted
Naaswenners by @sernationals #serrenbosch is Sonop van Universiteit van Pretoria.
1
1
Sêr retweeted
Geluk aan Veritas van Kovsies met eerste plek in mansafdeling by @sernationals #serrenbosch
1
4
Sêr retweeted
Algehele wenners van Universiteitesêrfinaal is Veritas Mans van Kovsies @sernationals #serrenbosch
3
2
Ongelooflik trots op my ou koshuis #Caput. Dit was iets groot ouens! #sertainlyjozi
#SertainlyJozi #soetdoring #ser @ATKVsa #UFS – at Johannesburg, South Africa
4
1
"@mktv_: Vir die eertse keer is Caput van die Puke op die Nasionale Ser Planke. Geeeees !!!" En my Broer sing Caput bo@leloiQ
Sêr retweeted
Vividus Mans van @UPTuks Daft Punk + fyn voetwerk = vermaak uit die boonste rakke! #sertainlyjozi
2
2
Replying to @kykNETser
@kykNETser Baie nice energie van Veritas! #sertainlyjozi #serrific
1
1
Sêr retweeted
Vanaand is die aand! ATKV-Universiteitesêrfinaal @go2uj #sêrtainlyJozi
1
6