Retief de Villiers ๐ฟ๐ฆ๐บ๐ฆ retweeted
AvSA-VERKLARING OOR AMERIKAANSE BEPERKINGS OP SUID-AFRIKAANSE VISUMS
ล Dramatiese eskalasie
Die nuwe Amerikaanse visumbeperkings verteenwoordig โn verdere eskalasie in โn geskil wat met kritiek begin het, daaarna tot die opskorting van lewensreddende hulp oorgegaan het en nou individue teiken. Die Amerikaanse ambassade in Suid-Afrika het die onnodig strydlustige waarskuwing gerig dat die nuwe maatreรซls โdie eerste stap [is] in โn reeks eskalerende maatreรซlsโ. Dit kom neer op druk om Suid-Afrika se wette, hofbeslissings en buitelandse beleid te verander.
Sommige Afrikanerorganisasies het die besluit verwelkom, maar hulle praat nie namens alle Afrikaners nie. Tog het hul standpunt vyandigheid teenoor die hele Afrikanergemeenskap op sosiale media aangeblaas. Die optrede van enkeles behoort nie โn hele gemeenskap te stigmatiseer nie.
Ons howe beslis โ nie buitelandse regerings nie
Suid-Afrika is โn grondwetlike demokrasie met โn onafhanklike regbank. Ons stem saam die โKill the Boerโ-lied is opruiend en skadelik vir versoening. Ons howe het egter bevind dat dit beskermde politieke uitdrukking eerder as aanhitsing is โ โn bevinding wat die Konstitusionele Hof ongestoord gelaat het. Die ANC het die lied by sy eie byeenkomste verbied, maar pres. Cyril Ramaphosa kan nie โn hofbeslissing omkeer bloot omdat โn buitelandse president dit eis nie.
Die Onteieningswet maak voorsiening vir geen vergoeding nie slegs in beperkte omstandighede waar dit regverdig en billik sou wees. Betrokke partye behou volle toegang tot die howe, en die wet word tans in die hof betwis. Grondwetlike geskille hoort in die hof, nie in buitelandse uitvoerende bevele nie.
Rasgebaseerde wette โ โn debat vir Suid-Afrikaners
Die doeltreffendheid van SEB en die stelsel se vatbaarheid vir misbruik en elite-verryking is geldige debatspunte. SEB is egter grondwetlik toelaatbaar en daarop gemik om apartheid se voortslepende ekonomiese ongelykhede aan te pak. Daardie debat behoort aan Suid-Afrikaners, nie aan buitelanders nie.
Daar is ook geen geloofwaardige bewys dat Suid-Afrika meer rasgebaseerde wette as enige ander land het nie. Die indeks wat dikwels aangehaal word, tel enige wet waarin ras regtens ter sake is, ongeag die doel daarvan. Dit sluit selfs uitgediende wette van voor 1994 in. Dit is daarby misleidend om regstellende maatreรซls gelyk te stel aan apartheidswette wat rasse-oorheersing afgedwing het.
Plaasgeweld is deel van โn nasionale krisis
Aanvalle op boere en landelike gemeenskappe is afgryslik en laat families met diepe hartseer en trauma wat nooit gering geag mag word nie. Slagoffers verdien deernis, meelewing en geregtigheid.
Hul pyn behoort egter nie uitgebuit te word om โn ongegronde narratief van staatsgedrewe rassevervolging te bevorder nie. Geweld raak elke gemeenskap, met die swaarste las op arm, oorwegend swart gebiede waar moord, roof en bendegeweld daaglikse werklikhede is.
Erkenning van die wyer krisis verminder nie die afgryse van plaasaanvalle nie; dit plaas dit binne Suid-Afrika se groter versuim om sy mense te beskerm eerder as binne โn rasgerigte veldtog.
Dubbele standaarde in buitelandse beleid
Washington beroep hulle op eiendomsreg in Suid-Afrika, maar steun Israel ondanks goed gedokumenteerde, brutale en moorddadige verdrywing en die gryp van Palestynse eiendom.
Amerika eis ook dat Suid-Afrika ons van Iran distansieer, terwyl hulle self toenadering tot hul teenstanders soek wanneer dit hulle pas.
Onverbondenheid is nie dieselfde as gehoorsaamheid nie.
Dialoog, nie onderwerping nie
Suid-Afrika moet oop bly vir gesprek met die VSA. Ons wette word egter in ons howe getoets, ons geskille word demokraties besleg en ons buitelandse beleid word deur Suid-Afrikaners bepaal โ nie deur buitelandse regerings nie.
Navrae
Anthoni van Nieuwkerk: 083 324 5005
Fanie Cloete: 083 535 5180
Afrikaners vir Suid-Afrika (AvSA) is โn burgerlike beweging wat ontstaan het nadat president Donald Trump Afrikaners beskryf het as โn vervolgde groep wat vir vlugtelingstatus in aanmerking kom. Ons is Afrikaners, en ons verwerp daardie beskrywing. Soos ons credo dit stel, is ons diep gewortel in hierdie land en verweef met al sy mense. Ons is trots op ons erfenis, maar gebruik dit nie om te verdeel nie โ ons gebruik dit om brรปe te bou. Ons werk aan โn toekoms waarin alle Suid-Afrikaners veilig kan leef en floreer.
Retief de Villiers ๐ฟ๐ฆ๐บ๐ฆ retweeted
AfSA STATEMENT ON US VISA RESTRICTIONS AGAINST SOUTH AFRICANS
A serious escalation
The new US visa restrictions escalate a dispute that has moved from criticism and aid cuts to now targeting individuals. The American embassy in South Africa issued the needlessly belligerent warning that the new directive is "the first step in a series of escalatory measures". This amounts to pressure to change South Africa's laws, court outcomes, and foreign policy.
Some Afrikaner organisations have applauded the directive, but they don't speak for all Afrikaners โ and on social media their stance has fuelled hostility toward the whole Afrikaner community. The actions of a few should not stigmatise an entire group.
Our courts decide โ not foreign governments
South Africa is a constitutional democracy with an independent judiciary. The "Kill the Boer" chant is inflammatory and harmful to reconciliation. But our courts found it to be protected political expression rather than incitement โ a conclusion the Constitutional Court left undisturbed. The ANC has banned the song at its own gatherings, but President Cyril Ramaphosa cannot overturn a judicial ruling just because a foreign president demands it.
The Expropriation Act permits nil compensation only in narrow, just-and-equitable circumstances, with full recourse to the courts, and it's being challenged judicially right now. Constitutional disputes belong in court, not in foreign executive orders.
Race-based laws โ a debate for South Africans
BEEโs effectiveness and vulnerability to abuse and elite enrichment must be debated. But it is constitutionally permitted and intended to address apartheidโs continuing economic consequences. That debate belongs to South Africans.
There's no credible evidence South Africa has more race-based laws than any other country. The oft-cited index counts any law where race is legally relevant, regardless of purpose, including defunct pre-1994 statutes. Equating remedial measures with apartheid-era domination laws is misleading.
Farm violence is part of a national crisis
Attacks on farmers and rural communities are horrific, leaving families with grief and trauma that must never be dismissed. Victims deserve compassion and justice.
But their pain shouldn't be exploited to push an unsupported narrative of state-sponsored racial persecution. Violence touches every community โ its heaviest burden falls on poor, predominantly black areas where murder, robbery and gang violence are daily realities. Recognising the broader crisis does not minimise the horror of farm attacks; it places them within South Africaโs wider failure to protect its people, rather than a racially targeted campaign.
Foreign-policy double standards
Washington invokes property rights in South Africa while backing Israel despite documented displacement and seizure of Palestinian property. It demands distance from Iran while courting its own rivals when convenient. Non-alignment is not obedience.
Engagement, not submission
South Africa should stay open to engagement with the US. But our laws are tested in our courts, our disputes resolved democratically, and our foreign policy is set by South Africans โ not by foreign governments.
Retief de Villiers ๐ฟ๐ฆ๐บ๐ฆ retweeted
JP Landman aan Ruda: Hoekom ek sedert 1994 nie meer wil emigreer nie.
(Minivideo - 1 min. - Gesprekke teen Gatvolgeit)
Retief de Villiers ๐ฟ๐ฆ๐บ๐ฆ retweeted
GESPREKKE TEEN GATVOLGEIT: RUDA GESELS MET DIE DEURWINTERDE JOERNALIS FERIAL HAFFAJEE
Ferial gesels oor haar loopbaan, haar verslaggewing oor Johannesburg en Trump se fokus op Afrikaners.
Sy bespreek die invloed van konserwatiewe Afrikaanse drukgroepe en hoe 'n gebrek aan vooruitgang in bruin gemeenskappe populistiese politiek aanwakker.
Sy besin ook oor Suid-Afrika se politieke toekoms en die komende verkiesing, met raad oor wat jy jou kandidaat moet vra en hoe om in die koalisie-era 'n aktiewe burger te wees.
Die onderhoud is net onder 30 minute. As jy nie tyd het om die hele een deur te luister nie - daar is 'n lys hoogtepunte in die kommentare waaruit jy kan kies.
youtube.com/watch?v=MBErlCT2โฆ
Retief de Villiers ๐ฟ๐ฆ๐บ๐ฆ retweeted
This weekend: a leathercraft workshop ๐ชก, a runway with outfits made of trash ๐, a sleepover with the sharks ๐ฆ, and 7+ things worth your weekend ๐
capetownmagazine.com/weekend
Retief de Villiers ๐ฟ๐ฆ๐บ๐ฆ retweeted
South Africans must unite and work with government to develop a comprehensive and effective migration governance plan; ensure that it is properly implemented; work together to address poverty and inequality, and respect the dignity and humanity of all people.
South Africa's recent anti-illegal immigration protests could have lasting consequences, beyond damage to local businesses, public disorder and unrest. ewn.co.za/2026/07/08/anti-ilโฆ
Can @TheCourierGuySA please post a page on your web site where these three letter place codes are all translated?
67
Maybe @yuppiechef should check the content of their marketing e-mail messages they send out a bit more carefully!
1
1
86
Applause for the staff at the @Vodacom shop in Somerset Mall. Absolutely professional and efficient service. Special mention to Jaco. Well done - this is how it is supposed to be done.
1
1
100
So @PicknPay has decided to relaunch their Somerset Mall store as a "hypermarket". I was in the appliances section, where there are large TV's, fridges, stoves, etc. Impressive, except that there is not a single staff member on hand to help. Nobody at all!
1
1
189
Come on @Proudly_Bidvest, your lounge in the international departure area of the Cape Town International Airport desperately needs an expansion and upgrade. It is cramped and the furniture is very "tired".
2
137
Goeie mรดre, @loubserh
10/10 vir jou gesprek op RSG vanoggend!
Baie goed gedoen.
Sterkte vir julle moeilike werk in hierdie era van fopnuus.
63
Can @SuperSportTV please mark the cricket coverage as "Not for sensitive viewers"! #sscricket #AUSvsSA
Loadshedding reminds all South Africans a number of times every single day of numerous @MYANC failures:
Cadre deployment has failed
BEE has failed
Central control of everything fails
ANC governance has failed
Corruption causes failures on all levels
#VoetsekANCFriday #VoetsekANC
My wife passed away recently with cancer. I saw on her streaming history that the song she listened most often during her last days was the song, "Who Am I", by @castingcrowns. Thought you'd like to know that it was a blessing and comfort during a very trying time.
What a pathetic article, claiming to be South African, but the content refers to the IRS and the use of Social Security Numbers, so it was obviously harvested from a US source. Please write something original! businesstech.co.za/news/finaโฆ via @businesstechSA







