Renske Jacobs (@rsgjacobs) header
Renske Jacobs (@rsgjacobs) profile picture

Stemkunstenaar/voice artist; nuusskrywer/news writer @SABCNews ; vervaardiger/producer; omroeper/broadcaster & nuusleser/news reader @zarsg

Joined April 2015
Photo by Renske Jacobs (@rsgjacobs)Photo by Renske Jacobs (@rsgjacobs)Photo by Renske Jacobs (@rsgjacobs)Photo by Renske Jacobs (@rsgjacobs)Photo by Renske Jacobs (@rsgjacobs)Photo by Renske Jacobs (@rsgjacobs)Photo by Renske Jacobs (@rsgjacobs)Photo by Renske Jacobs (@rsgjacobs)Photo by Renske Jacobs (@rsgjacobs)Photo by Renske Jacobs (@rsgjacobs)
Replying to @SassenRobyn
@SassenRobyn "An absolutely beautifully crafted work which offers a full-bodied understanding of space and time, love and morality, Kolskoot Visagie is unequivocally so far the finest piece of Afrikaans theatre staged on radio, this year" POTGOOI DIE DRAMA rsg.co.za/images/upload/soun…
15
16
4
66
Just finished De Ruyter’s book. The prose is substandard, the facts deeply disturbing. If only half of what he says is true, you have to ask questions about the everydayness of corruption within government& party. Arend’s phrase is overused but man, the banality of evil in SA! – at Cape Town, South Africa
1
55
15
310
30,818
It was wonderful listening to SA's operatic superstar @PrettyYende on @zarsg #OpEnWakker - and to learn she used to tape #DisOpera on this station so that she can sing along. #beautiful #operafan
1
5
15
1,036
Renske Jacobs retweeted
Nothing to see here. Only a seagull riding another seagull, mid-flight teapawt.net/creepy_org/status/1639…
762
12,832
1,151
96,700
6,434,764
Vanmiddag in‼️DIE SATERDAGRESEP‼️14:00 @zarsg Anita Visser draf oor van Naweekaktueel se ateljee na die Saterdagresep se tafel vir 'n kuiertjie & deel resepte vir 'n hoendergereg & roomys. Sy't oor die foon gese sy bring vir ons 'n 'snackie'....Jou plek is gedek! @anitavisser9
1
5
621
Vanaand 20:00 in @zarsg se dokumentêre uur....
Luister 20:00 na 1e deel van @estedeklerk se Genadedood: Om te Sterf met Genade. @seandavison vertel hkm hy sy ma en 3 mans gehelp het om te sterf; en Johann Beukes, vertel hy hoe hy tot die besluit gekom het om sy eie lewe met genade-selfdood te beeïndig. #RSGDokkies @rsgjacobs
2
3
345
Vanaand 20:30 in SUKSESSTORIES op @zarsg
In #Suksesstories om 20:30 - Lizma van Zyl gesels met vier vroue wat vir niks terugstaan wanneer dit by diereredding kom nie. Hulle red en rehabiliteer sover hulle gaan. En dis nie altyd net diere wat gehelp word nie. Van hulle het voedingskemas vir kinders. @rsgjacobs
1
327
Renske Jacobs retweeted
Luister om 20:00 na KANSELLASIEKULTUUR: DIE PUNTJIE VAN DIE YSBERG @johanrademan1 kyk na hierdie nuwe dodelike vorm van sensuur. Godsdiens, seks & politiek is die elemente wat in ‘n groot mate die katalisators is wat lei tot die kansellering van mense. #RSGdokkies @rsgjacobs
4
10
650
Vanaand 20:00 in @zarsg se dokumentere uur...
Luister om 20:00 na KANSELLASIEKULTUUR: DIE PUNTJIE VAN DIE YSBERG @johanrademan1 kyk na hierdie nuwe dodelike vorm van sensuur. Godsdiens, seks & politiek is die elemente wat in ‘n groot mate die katalisators is wat lei tot die kansellering van mense. #RSGdokkies @rsgjacobs
1
3
242
Renske Jacobs retweeted
Luister Donderdag 20:00 na @inastrydom se dokumentêr WAAR NOOT EN WOORD BYMEKAARKOM, oor Tobie Cronjé wat vanjaar 75 is - die mens agter die akteur: sy liefde vir musiek; belangstelling in Boeddhisme; sy siening oor tegnologie en teater, kreatiwiteit en uitdagings #RSGDokkies
7
13
543
Deep ..
64
939
61
4,613
427,048
Renske Jacobs retweeted
Your organizational skills are your best line of defense against the competition...
375
7,839
498
46,343
4,794,869
Vanmiddag in‼️DIE SATERDAGRESEP‼️14:00 tot 14:30 op @zarsg Mnr Fliek kom sit aan tafel om sy resep vir lekkerrrr lewertjies te deel & uit te brei oor ander dinge behalwe flieks, radio & skryf.... JOU PLEK IS GEDEK! @LeonvanNierop #saterdagresep #radio
2
2
8
766
Vanaand 20:00 in @zarsg se dokkie-uur
Kunsmatige intelligensie kan ‘n groot impak op werksgeleenthede en die onderwyssektor hê. Watter invloed het tegnologie op die mens, en hoe lyk die toekoms? Luister vanaand 20:00 na @Jodyhendricks se dokumentêr om te hoor wat die kenners sê. #RSGDokkies @rsgjacobs @Amorersg
1
178
Vnaand 20:00 in @zarsg se dokumentere uur - volgens Elsje is sy oorval deur mense wat inligting wou deel nalv een of ander verbintenis wat hulle met die damwal het. Kom luister hoe sy dit kundig in 25min opgesom het - 'n reuse taak omdat Hartbeespoortdam so 'n ryk geskiedenis het
2
5
625
Renske Jacobs retweeted
RSG Help in #Spitstyd: Tharien Schoeman is ‘n oogkundige in Springbok in die Noord-Kaap. Deur die jare moes sy baie pasiënte met katarakke wegwys. Tharien se droom: Om elke werkende teater op die been te kry in Springbok, waar hulle meer pasiënte in die toekoms kan help.
6
23
1,772
Luister vanaand om 20:00 in RSG Kuns na wyle Dolf van Niekerk se “Mymeringe van ‘n Ou man” met regie deur @cwjrsg @zarsg #drama #radiodrama
2
2
471
Super Saterdag in die ateljee!😍Vanmiddag 14:00‼️DIE SATERDAGRESEP‼️ op @zarsg Poen & Toekie herenig😜wanneer Christelle Webb-Joubert en haar man Henry Joubert kom aansit by die tafel! Christelle deel haar ma se 'vrek-lekker' pannekoekresep en Henry deel 'n praktiese wenk of 2!😍
3
11
962
More - 17 Des - in‼️DIE SATERDAGRESEP‼️14:00 tot 14:30 @zarsg - Kyk wie kom kuier!!👏👏👏👏Kom sit gerus aan tafel saam met Christelle Webb-Joubert en haar man, Henry. Christelle deel haar ma se 'vrek-lekker' pannekoekresep en (Handige) Henry bring 'n wenk of twee saam! 😍
1
7
669