While 44 self-appointed, latte-sipping “Not in My Name” Afrikaners were busy lecturing the world about how enlightened they are, the vast majority of hardworking Afrikaners were rolling their eyes.
These elites don’t speak for anyone but themselves — not for the farmers facing daily terror, not for families living in fear, and certainly not for the broader Afrikaner community.
Steve Hofmeyr said it best: the ratio of ordinary Afrikaners who actually relate to these woke signatories is about 700 to 1.
The truth is simple — Afrikaners don’t need a handful of privileged academics to tell the world what our reality is. thesouthafrican.com/lifestyl…
37
Moet daar anders gedink word oor federalisme? @MynhardtMonica sê dis nie politiek nie maar 'n allesomvattende beskrywing van die menslike toestand.
Wat dink jy?
Kajuitraad – Vryheid deur federalisme youtu.be/VOe4ZUuL0G8 via @YouTube
1
Prof. Malan verduidelik "Rainbowism"
Kyk, die grootste konstitusionele omwenteling sedert 1910! Prof. Koos Ma... youtu.be/AkDMOm92m9k via @YouTube
1
Die nuuste episode met Dr. Danie Langner van die @Voortrekkermon, die @dieFAK en die @DieErfenis-stigting.
Spotify
open.spotify.com/show/3iw5eq…
Youtube
youtube.com/watch?v=wdWDC-rj…
Apple Podcasts
podcasts.apple.com/us/podcas…
Begin die week reg met die soet sap van @RushIV12
💪🏼💪🏼💪🏼💪🏼
1
Praat by mekaar verby? Of basies net ‘n “hou jou bek” aan prof Gilliomee?
#Afrikaans
#Stellenbosch
1
Die podsending het nou 'n QR kode vir Apple Podcasts - nou moet ek net nog episodes oplaai...
Lees tans Giliomee se "Die Afrikaners: 'n Biografie" - 88 notas wat elkeen 'n besprekingspunt kan wees.
-_-
Mens sou dink Suid-Afrika sal ambisie hê om eers die situasie in SA reg te kry voordat hulle by die VN ‘n rol kan speel.
“Kenner” 😒
1
1
Dit voel asof daar elke week ‘n storie is oor “skemas” wat mense se geld steel. Skurke.
Tog, op ‘n skaal van 1-10, hoe goedgelowig (gullible) is ons #Afrikaners om vir hierdie goed te bly val?
1
Hi @LanaMarks, I received this email about a repatriation flight to the US, seems like a scam?
Deposit R35k into a bank account?
Asking on behalf of fellow US citizens trying to get home.
@USEmbassySA – at Pretoria, South Africa
1
1
Nog ‘n #KultuurSondag
Stadig ‘herontdek’ ek die plekke waar #Afrikaners betrokke was.
“Geen skoot is vanuit die forte gevuur nie.”
Kommandant Danie Theron
@Voortrekkermon
Idiomaties ryk, in gevoel met die gewone Afrikaner en skreeusnaaks. Tydsberekening puik. Sommige sal sê platvloers, nie almal se koppie boeretroos nie, veral nie taalbulle nie. Tog, seker meer mense hier as by Loftus, vir ‘n rede. @RadioRaps verdien al sy sukses.




















