
Stories oor Afrikaanse Flieks, TV Reekse, Toneel, Musiek en Boeke. En so nou en dan ‘n kort Internasionale fliek resensie. [email protected]
Pretoria, South Africa
Joined September 2017
- Tweets2.8K
- Following267
- Followers661
- Likes3.8K
DIE GEHEIME TUIN
Lize Beekman & Jaconell Mouton
🗓 Saterdag, 3 Okt
⏰ 4pm
🏡 DARLING
🎫 Kaartjies: R450 - Sluit ‘n bottel wyn, ‘n bier en vingerete in! 🍷🍺🍢
➡️ Bespreek by [email protected]
Vir meer inligting:
diegeheimetuin.co.za
@IvanZimmermann1 @lizebeekman
KOMPLEKS begin oor ‘n bietjie meer as ‘n week! Woohoo! Sien julle ook uit na dié reeks?!
🗓 Dinsdag, 22 Sept
⏰ 20:30
📺 @kykNETtv
@RoelineDaneel @ivanbotha17 @moebiusfilms @armandaucamp
#kompleks #2heelalle #4harte #1siel
Hier is die lokprent vir MEISIES WAT FLUIT!!! Woohoo! 4 September beskikbaar op DStv Boxoffice. Moet dit nie mis nie!
➡️ youtu.be/sEO0sNlOslg
Met:
@leandiedurandt @AmaliaUys @PietieBeyers @bennieboekfilm
#meisieswatfluit @nouvanaandfilms @kykNETtv
3
WILDSTE OOMBLIK is nou beskikbaar! Gaan ‘pre-add’ @Christia_Visser se album ‘GEMAKLIK VERLORE’ en luister na dié nuwe enkelsnit! Die volledgie album is 7 Aug op alle digitale platforms beskikbaar!
@SelectMusiek #wildsteoomblik #gemaklikverlore #christiavisser
Replying to @Christia_Visser
@Christia_Visser se eerste splinternuwe album ‘GEMAKLIK VERLORE’ is oppad! 7 Augustus op alle digitale platforms.
Jy kan dié album nou al pre-add en al haar vorige enkelsnitte luister!
➡️ selectmusiek.lnk.to/MOv0weCy
@SelectMusiek #gemaklikverlore #christiavisser
Woohoo! @emmavanheyn se nuwe enkelsnit, VINCENT, is hier!!!
Nou op alle digitale platforms beskikbaar!
Luister hier:
➡️ music.apple.com/za/album/vin…
#vincent #enkelsnit
Kuier vanmiddag 16:00 live saam met @emmavanheyn agter die skerms van haar splinternuwe musiekvideo!
Laai die DIVE app nou af en skakel in.
➡️ linktr.ee/diveee
#emma #vincent #musiekvideo
TYDELIKE AFLEIDING van MARGOT se wonderlike musiekvideo is nou op YouTube!!! Gaan kyk dit nou! 🎥🎶🎧
➡️ youtu.be/3adlVuiP7YI
@SelectMusiek #tydelikeafleiding #margot #musiekvideo
TYDELIKE AFLEIDING van MARGOT is nou op alle digitale platforms! 🎧🎶 Hierdie enkelsnit gaan groot wees!
➡️ SonyMusicAfrica.lnk.to/T3FD8…
@SelectMusiek #margot #tydelikeafleiding #enkelsnit #musiekvideo
TYDELIKE AFLEIDING, Margot se splinternuwe enkelsnit, word môre vrygestel op alle digitale platforms. En julle kan uitsien na ‘n wonderlike musiekvideo!
@SelectMusiek #margot #tydelikeafleiding
Replying to @shimmyisaacs
@shimmyisaacs en Keenan Arrison maak hande vuil op Skimmelberg, 'n tee-en-sitrusplaas. Hulle oes, plant, pluk, snoei en leer hoe om boegoe-olie te distilleer.
🎬 IEWERS IN AFRIKA
⏰ 20:30
🗓 Vanaand
📺 @viatv
@WyrdFilms @Skimmelberg
2
Replying to @emmavanheyn
@emmavanheyn se nuwe enkelsnit is amper hier! Vrydag, 3 Julie!
Vincent 🎶🎧👂🏼
Musiek wat jy beslis wil hoor!
#emmavanheyn
🎬 BRAVO
🗓 Vanaand
⏰ 19:30
📺 @kykNETtv
Len Muller gesels oor sy lewe in die Kaap en sy jongste Album. Ons kuier aan huis by akteur en regisseur, Christo Davids, en gesels met Jakkie Louw.
@TraceyLange @LennieMuller @christodavids @jakkielouw
Terwyl ons wag vir @emmavanheyn se splinternuwe enkelsnit wat 3 Julie vrygestel word, gaan luister na haar enkelsnit wat vroeër die jaar vrygestel is!
PARALLEL BABE:
➡️ youtu.be/bZQuCFxlUvk
#emmavanheyn #parallelbabe #enkelsnit
2
KLANKBORD • 17:30 • @viatv
Vanaand kuier Ilse saam met Refentse Morake en Candice Philip
@the_foodfox @refentsekunste1 @CandicePhilip1 @jaguarsa #klankbord #kos #musiek
2
Hier is @SARIETydskrif se splinternuwe Julie-uitgawe met @Donnalee_R en @ivanbotha17 op die voorblad! Kry jou kopie hierdie naweek op die winkelrakke!
Donnalee en Ivan deel foto’s van Cameron en praat oor dié nuwe hoofstuk in hulle lewe!
#SARIE #Donnalee #Ivan #Cameron
4
#radioteater 📻
DIE LYK
Vanaand | 20:00 | @zarsg
Teks: Karin du Toit
Regie: Renske Jacobs
Met: Elsabé Zietsman, Eloïse Cupido, David Louw, Cobus Venter, Hannes Müller, Ria Smit en Mari Molefe van Heerden
@kobusburger @rsgjacobs @David_Louw01 @Mari_vh #radiodrama









