kykNET Nou! retweeted
Die Golden Gate-hotel net buite Clarens is waar dinge woeliger begin raak in die vyfde episode van #OpMyEish met die sanger @Brendan_Peyper wat soene links en regs begin uitdeel het. Lees ons recap van die episode hier: bit.ly/Terloops_OME5
kykNET Nou! retweeted
Is jy ‘n ‘creative’ tussen die ouderdom van 18 en 35? Maak ‘n 1 minuut video wat wys hoekom jy die ‘coolste’ persoon in Suid-Afrika is wanneer jy #YouthOwned gebruik. Word gekeur vir die Multichoice Studio Reach Programme.
T’s and C’s. 👉 bit.ly/3aEe3sZ
kykNET Nou! retweeted
Ons is hartseer om te verneem van die dood van Theuns Jordaan. 🖤 🖤
Theuns. Ons sal jou vir altyd onthou vir jou rasperstem, jou musiek en talent. Jy laat ’n reuse-leemte.
kykNET Nou! retweeted
Die legendariese Prof. Langpiet de Villiers is gisteraand oorlede.
@kykNETtv sal vanaand om 19:30 die Vastrap-musiekblok op @kykNETNou begin met een van sy liedjies as huldeblyk. 🖤
kykNET Nou! retweeted
Wat maak julle vanaand?
Jy kan die GROOTSTE saamsing vertoning #Krone6 saam ons geniet vanaand om 21:00 op kanaal 146 @kykNETNou 😆🎉🙌👑
kykNET Nou! retweeted
kykNET Nou! retweeted
Vriende onthou jy kan vanaand die heruitsending van #Krone5 kyk vanaf 21:00 net op @kykNETNou. Moenie uit mis op hierdie lekker #MoewieseSaamsingjol nie!
kykNET Nou! retweeted
Dit was so lekker om deel te kon wees van Krone 5 verlede jaar. As jy nie dit nie kon bywoon nie het ek goeie nuus vir jou.... Skakel more aand in op @kykNETNou vanaf 21:00 en sing en dans sommer daar in jou TV-kamer saam!
kykNET Nou! retweeted
Is julle gereed? #Krone5 word op 17 Mei, om 21:00, op @kykNETNou uitgesaai. Moenie uitmis op uit volle bors saam met van die land se top kunstenaars te sing nie.
@GrandWestSA @timesquareza @iTicketsSA @Namaquawines @FlyMangoSA @kykNETtv
kykNET Nou! retweeted
Wat het jy gedink van gister se episode van #LeefJouReis met @GerrieOfficial op @kykNETtv?
@SureTravel @SureVoyager
@ActionFord @FordSouthAfrica
@LeboatZA @Premier_Classe1
@kykNETkie @kykNETNou
64%Uitstekend!
21%Ek het dit gemis...
15%Ek wag vir heruitsending.
47 votes • Final results kykNET Nou! retweeted
Het jy al na @Andre_Schwartz se hartroerende #Ghoemas-toespraak geluister? bit.ly/2XZGzJZ
Maak seker jy is #5Mei19 om 19:30 ingeskakel op #Bravo. @kykNETtv
kykNET Nou! retweeted
💥🎉🙌 Baie geluk aan al die wenners! Ons klink 'n glasie 🥂 op julle vanaand. Kry die volledige lys hier: 👉 bit.ly/2ICoihz #Ghoemas @kykNETtv @kykNETNou
kykNET Nou! retweeted
Kyk uit vir @JakDePriester in #Uitblinkers , 17H00 op @kykNETNou !
@AfrikaansM @SACelebTweets @sa_artists @AlishiavanDev
kykNET Nou! retweeted
Die laaste #DieTop20 episode word op 'n mooi noot afgesluit! Die @musieksoosgrond span kuier saam! Kyk saam op @kykNETNou om 8PM!
@AfrikaansM @SACelebTweets @sa_artists @AlishiavanDev @francois_nolte @WillemBotha @JoshuaNaDieReen @kaleidoskoop2 @LennieMuller @leongropp
kykNET Nou! retweeted
Vanaand op #DieTop20 op @kykNETNou om 8PM! 'n #AgterDieSkerms kykie na @samleonard_1 se #JouHartSalHeelRaak!
buff.ly/2Ghihqm
@AfrikaansM @SACelebTweets @AlishiavanDev @sa_artists @francois_nolte
kykNET Nou! retweeted
VANAAND op @kykNETNou lvat ek julle behind-the-scenes van JOU HART SAL HEEL RAAK musiek video. 20:00 in op kanaal 146! 🎥🎬 @StarburstPromo
kykNET Nou! retweeted
Hey julle ek kuier vanaand @JukeboxVersoeke @kykNETNou loer so bietjie in!
kykNET Nou! retweeted
Die @kykNETtv #Top20 toer is op 26 Februarie in Queenstown en @WillemBotha en @Franjadp hoop om jou daar te sien! Daar is 'n groot partytjie by Linga Longa Lodge en kaartjies is beskikbaar teen slegs R100 per persoon. Besoek gerus top20toer.co.za.
@kykNETNou




























